LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Leeudoringstad Guesthouse 2 | LekkeSlaap
+13

Leeudoringstad Guesthouse 2

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Francisstraat 31, Leeudoringstad, 2640, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R3 600 per nag (vir 8 persone)

Beskrywing

Leeudoringstad Guesthouse 2 is in die klein plaasdorpie, Leeudoringstad, geleë en bied gerieflike selfsorgverblyf in ’n grasdakhuis.

Die huis bied slaapplek aan 8 gaste in 4 slaapkamers wat elk 2 enkelbeddens het. Die huis het ’n sit- en eetarea, en ’n kombuis wat toegerus is met ’n yskas, mikrogolf, oond en stoof. Gaste het toegang tot braaigeriewe en veilige parkeerplek.

Leeudoringstad is ’n klein, rustige dorpie, 30 km van Wolmaransstad af, 70 km vanaf Klerksdorp en 50 vanaf Bothaville, die tuiste van die jaarlikse Nampo Landbouskou.

Slaapplek

’n Bespreking by Leeudoringstad Guesthouse 2 sluit in:

Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa

Ligging

  • Francisstraat 31, Leeudoringstad, 2640, Noordwes
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Leeudoringstad Noordwes
Vanaf R3 600
per nag (vir 8 persone)
Vanaf R3 600
per nag (vir 8 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Francisstraat 31, Leeudoringstad, 2640, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAHTildUnULCFvgAwHoaF2utuqzrtvh9jbTEzYvTyUPZNZMWEhfe?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R3 600  per nag (vir 8 persone) 31 Francis Street Leeudoringstad 2640 Noordwes 086 999 0018 14:00-17:00 10:00 -27.23766668436 26.233595829904
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!