Leeudoringstad Self-Catering Accommodation
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
2.9/5
Corne Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 5
Jaar gelys 1
Opsomming van Resensie
Chris V - Feb 2024
Algehele gradering
Sakereis, slegs geslaap. Bure was baie luidrugtig.
Jors S - Sep 2023
Algehele gradering
Baie swak!
Leeudoringstad Self-Catering Accommodation se terugvoer
Môre Jors,
My huis is baie netjies, niemand rook nie.
Beddegoed word self deur gegaan deur myself.
Leslie T - Mei 2023
Algehele gradering
Great
Leeudoringstad Self-Catering Accommodation se terugvoer
Môre,
Die TV kon aan gesit geword het soos al die ander tv's op die mark. Manually.
Vandy F - Mei 2023
Algehele gradering
Die plek wat ons gekry het was nie soos die beskrywing en foto's nie.
Leeudoringstad Self-Catering Accommodation se terugvoer
Môre,
Julle moes die huis bespreek het. Soos gewys is op die internet.
Roy A - Des 2022
Algehele gradering
Helpful. No issues. Safe. Comfortable.
Leeudoringstad Self-Catering Accommodation se terugvoer
Baie dankie Roy.
- Kapasiteit: 11 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Schochstraat 88, Leeudoringstad, 2640, Noordwes
- Alle ouderdomme is welkom