Leeupoort Cottage 826

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Leeupoort is 'n selfsorghuis in Leeupoort Vakansiedorp, net 80 km vanaf Warmbad en 50 km vanaf Thabazimbi in Limpopo. Dit is perfek vir 'n familie of 'n groep vriende wat op soek is na gerieflike verblyf en wildkyk-geleenthede - sommer op jou voorstoep.

Die huis het 2 slaapkamers en 1 badkamer met 'n bad en 'n stort. Die 2 slaapkamers is toegerus met 'n koningingrootte-bed of 'n dubbelbed. Die kombuis, eetkamer en sitkamer het 'n oopplan-uitleg met geriewe soos 'n yskas, mikrogolfoond, ketel, ysmasjien en ingeboude kaste met ander toebehore.

Die eetkamer het 'n tafel en stoele en die sitkamer het gerieflike banke en TV met DStv. Leeupoort het ook 'n privaat boma en braai-area waarvan gaste gebruik kan maak. Daar is ook gemeenskaplike areas in die kompleks soos die swembad. Maak asseblief seker jy gaan noukeurig deur die foto's sodat jy presies weet wat om van die huis en die natuurreservaat te verwag. Dit is nie 'n luukse lodge nie, dit is 'n gerieflike en bekostigbare huis in die bos wat geskik is vir natuurliefhebbers - kyk sommer nou na die foto's.

Selfry-wildritte is beskikbaar in die natuurreservaat, maar gaste word altyd verras deur die sebras, wildebeeste en bokke wat sommer op die perseel kom groet. Dié natuurreservaat is gemaak vir natuur- en diereliefhebbers!

Geen vierwielmotorfietse word toegelaat nie, maar fietsryers is welkom!

Slaapplek

'n Bespreking by Leeupoort Cottage 826 sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Restaurant op Perseel
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Eetkamer
  •  Waaier
  •  Sitkamer

Konferensiegeriewe

  •  DVD-speler
  •  Televisie

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering

Vermaak

  •  DVD
  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Leeupoort Cottage 826 gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R650 per nag (plek vir 4)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za