LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Leeurivier Karoo Lapa | LekkeSlaap
+50

Leeurivier Karoo Lapa

Selfsorg
  • Kapasiteit: 11 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 13:00
  • Adres: Leeurivier-plaas, Theekloof-pad, Beaufort-Wes, 6970, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 300 per nag (plek vir 11)

Beskrywing

Leeurivier Karoo Lapa is 'n rustieke selfsorgplaashuis, ongeveer 50 km vanaf Beaufort-Wes. Die huis bied slaapplek aan 11 gaste en het 2 droë riviere aan weerskante van die huis.

Die huis maak gebruik van sonkrag en gas. Daar is 3 slaapkamers en 'n badkamer. Die hoofslaapkamer en die derde slaapkamer het elk 'n enkelbed en 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 3 enkelbeddens. Die badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. In die oopplan-kombuis is daar 'n dubbeldeuryskas, 'n gasstoof- en oond, eetgerei en potte.

Die leefarea het 'n vuurmaakplek waar gaste ook kan braai en dit lei na die tweede braai-area.

Die plaas waarop Leeurivier Karoo Lapa is, spog met 'n verskeidenheid wildspesies soos sebras, koedoes, elande, gemsbokke, blou- en swartwildebeeste, rooihartbeeste, blesbokke, springbokke, duikers, steenbokke, volstruise, hase en muishonde.

Slaapplek

’n Bespreking by Leeurivier Karoo Lapa sluit in:

Enkelbed / Driekwartbed Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 3 persone
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 3 persone
3 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed Koningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 3 persone
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Leeurivier-plaas, Theekloof-pad, Beaufort-Wes, 6970, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 300
per nag (plek vir 11)
Vanaf R2 300
per nag (plek vir 11)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 11 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 13:00
  • Adres: Leeurivier-plaas, Theekloof-pad, Beaufort-Wes, 6970, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAM4Br0hDfsD3FIZhN6fdplFVvnd5ZNFppcWCz2xC9CptafT41vm?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 300  per nag (plek vir 11) Leeurivier Farm Theekloof Road 6970 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-18:00 13:00 -32.42859960826 22.194732427597
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!