Pick your preferred language

English

Afrikaans

Selfsorg in Swellendam

Leeurivier-onder-die-Hoogte-Die Plaashuisie

Die Plaashuisie: Eenslaapkamerhuis
Vanaf
Vanaf R 900
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Geen kinders onder 2
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Dié eenheid het 1 slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n badkamer met 'n stort. Daar is 'n oopplan-kombuis en 'n leefkamer met 'n kaggel en 'n TV. Daar is ook braaigeriewe voor die kothuis. Die eenheid is ideaal vir paartjies. Die eenheid het baie karakter en 'n mengsel van antieke en moderne geriewe voeg by tot die atmosfeer.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Volledige kombuis
Kaggel
Braai
Buitelug
Braai
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Kombuisie
Mikrogolfoond
Stoof
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Slaapkamer & wassery
Strykyster
Temperatuurbeheer
Waaier
Kaggel
Vermaak
TV
Prys sluit in

Selfsorg

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 900
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Leeurivier, Swellendam, 6740, Wes-Kaap

Sien kaart
  • 2 gaste
  • Geen kinders onder 2
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7b336d3e2e8275195d526b69c6c5f454c21373d39c3716f5634ccfe650dc4112aad64b7154bfb172e42564d5e2dbcf6658e0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 69 5 1 5 Leeurivier Swellendam 6740 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.994827958904 20.340624020846
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang