LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Leeurivier Wildkamp Lapa | LekkeSlaap
+69

Leeurivier Wildkamp Lapa

Selfsorg
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: Leeurivier-plaas, Theekloof-pad, Beaufort-Wes, 6970, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 350 per nag(plek vir 9)

Beskrywing

Leeurivier Karoo Lapa is 'n rustieke selfsorg-plaashuis sowat 50 km vanaf Beaufort-Wes. Dit is ideaal vir kinders en prakties toegerus vir ontspanning en pret. The Lapa is in ’n wildkamp met genoeg verblyfopsies, ’n ten volle toegeruse kombuis, 2 plekke om te braai en ’n groot erf.

Hierdie eiendom werk met sonkrag en gas en bied verblyf aan 9 gaste. Dit het 3 groot slaapkamers. Die eerste en tweede slaapkamers het elk ’n koningingrootte-bed en ’n enkelbed en die derde slaapkamer het 3 enkelbeddens. Die aparte ablusiegeriewe het ’n bad en stort, en daar is buite- en binne-sitareas. Kinders kan veilig op die erf speel of rondom die veld op hul fietse ry.

Daar is 'n braai-area en veilige parkeerplek op die perseel.

Doendinge op die perseel sluit voëlkyk, wildkyk, swem, fietsry en bergfietsry in.

Slaapplek

’n Bespreking by Leeurivier Wildkamp Lapa sluit in:

Enkelbed / Driekwartbed Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 3 persone
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 3 persone
3 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed Koningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 3 persone
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Leeurivier-plaas, Theekloof-pad, Beaufort-Wes, 6970, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 350
per nag (plek vir 9)
Vanaf
Vanaf R2 350
per nag (plek vir 9)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: Leeurivier-plaas, Theekloof-pad, Beaufort-Wes, 6970, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAM4Br0hDfsD3FIZhN6fdplFVvnd5ZNFppcWCz2xC9CptafT41vm?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 350  per nag(plek vir 9) Leeurivier Farm Theekloof Road 6970 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 12:00 -32.42859960826 22.194732427597
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!