Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Leeurivier Veldhuis

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedings!

Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedings wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *

Weeksdagaanbod

Kry 20% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 4 Des 2023 tot 30 Nov 2024.

Langtermynverblyf-aanbod

Kry 10% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls

Die huis maak van sonkrag en gas gebruik en daar is nie elektrisiteit nie.
Gaste moet hul eie toiletware en flitse saambring.
Genoeg hout sal voorsien word, maar ekstra hout is te koop.
Daar is geen kragproppe in die huis nie, so los die skootrekenaars en ander toestelle by die huis. Daar is beperkte selfsoonsein op 'n heuwel, naby die kamp.
'n Daaglikse skoonmaakdiens vind tusssen 09:3 en 10:30 plaas.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R4 000
R4 000 R3 200
per nag (plek vir 9)
Vanaf R4 000
R4 000 R3 200
per nag (plek vir 9)
Vanaf R4 000
R4 000 R3 200
per nag (plek vir 9)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 9 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: Leeurivier-plaas, Theekloof-pad, Beaufort-Wes, 6970, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAed9b572fef0a309654347f5795773a661609024b26c5fa5ce1138b245387c8a0efa7e40168d5c6fbd8508f01c394b95dc5e3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R4 000 nouVanaf R3 200 per nag (plek vir 9) 1 5 1 5 Leeurivier Farm Theekloof Road 6970 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 12:00 -32.428410568545 22.194705605507
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem