Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Leeuwenboschfontein Guest Farm

Selfsorg
Privaat Kampeerterreine
Vanaf
Vanaf R330
per nag, vir 2 mense
Beskrywing

Hierdie kampeerterreine bied gaste die kans om 'n tent op te slaan of 'n karavaan te gebruik. Hierdie terreine is groter en daar is gedeelde ablusiegeriewe.

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Badkamer
  • Aparte toilet
  • Stort
Kamergeriewe
  • Klein kombuis
Prys sluit in

Kampeerplek. Gaste moet hul eie toerusting saambring.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Karavane op die perseel
Vanaf
Vanaf R400
per eenheid
Beskrywing

Daar is 2 permanente karavane op die perseel wat onderskeidelik slaapplek aan 2 en 3 gaste bied. Dit is volledig vir selfsorg toegerus met 'n tweeplaatstoof, yskas, mikrogolf en 'n ketel. Gaste deel die ablusiegeriewe met ander kampeerders. Beide karavane het 'n stoep wat 'n uitsig oor die dam bied. Alle beddegoed en handdoeke word voorsien.

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Aparte toilet
  • Stort
Kamergeriewe
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Prys sluit in

Selfsorg

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R330
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 52 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die R318, Touwsrivier, 6875, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7c0edaf66ad89bf4804f27dbb96a029cc95b15eba2b7bf344a09d67d9520076bc380ef3b27ae4408b36716d9840db63f74ad?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R330 per nag, vir 2 mense 4 5 1 5 Off the R318 Touws River 6875 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.566418563301 19.985747
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem