Leeuwenboschfontein Guest Farm
- Kapasiteit: 52 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Langs die R318, Touwsrivier, 6875, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R330 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Leeuwenboschfontein Guest Farm bied verblyf op 'n plaas wat deur Klein Karoo-berge omring word en met 'n unieke landskap van vetplante en renosterbos spog. Hierdie verblyf is ideaal om in die somer te sonbaai of die sneeu wat af en toe in die winter val, te geniet.
Verblyf word in verskillende opsies op die plaas gebied, wat selfsorgchalets en 'n kampeerterrein met 31 aparte staanplekke insluit. By die kampterrein is daar 2 volledig toegeruste, permanente woonwaens wat ook gehuur kan word. Een het slaapplek vir 2 en die ander een vir 3. Daar is ook 'n pragtige lapa waar gaste op koue winteraande kan kuier. Gaste het toegang tot die gemeenskaplike swembad en daar is 'n klimraam wat die kinders kan geniet.
Hierdie groot perseel bied verskeie aktiwiteite wat dit ideaal vir voetslaners, kampeerders, bergfietsryers, 4×4-toergroepe, sterrekykers, varswatervissers, voëlkykers en naweekgangers maak.
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.6/5
Johan Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 9
Resensies 9
Maande op LekkeSlaap 5
Ligging
- Langs die R318, Touwsrivier, 6875, Wes-Kaap
- Gaste dink Leeuwenboschfontein Guest Farm het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 52 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Langs die R318, Touwsrivier, 6875, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom