Opsomming van Resensie
Drieka S - Nov 2020
Gemiddeld
Heerlik.
Leeuwenhof Gasthuis's terugvoer
Beste Drieka
Ons waardeer jul positiewe terugvoering en bly julle het dit geniet.
Sien daarna uit om jul in die toekoms weer te verwelkom.
Wees veilig in hierdie onseker omstandighede van 2020
Vriendelike groete
Nicolette
Pierre F - Mrt 2020
Gemiddeld
Wonderlike, warm mense. Uitstekende verblyf.
Leeuwenhof Gasthuis's terugvoer
Beste Pierre
Hierdie positiewe terugvoering sit vanoggend my "smile" terug en kop omhoog na al die terugslae met Covid19 virus.
Baie dankie, dit is altyd lekker om te hoor ons gaste het verblyf geniet. Mag jul n wonderlike veilige jaar beleef volop seeninge.
Liefde groete,
Nicolette en Anna Leeuwenhof span!
Christelle G - Feb 2020
Gemiddeld
Oorslaap by Leeuwenhof vir troue.
Lynette V - Okt 2019
Gemiddeld
Ons het heerlik in Leeuwenhof gebly. Aan te beveel!
Leeuwenhof Gasthuis's terugvoer
Beste Lynette,
Baie dankie vir die positiewe terugvoering, altyd lekker om so n terugvoering te ontvang.
Ons hoop om jul in die nabye toekoms weer te akkommodeer in ons pragtige Overberg.
Vriendelike groete,
Nicolette
Ken S - Sep 2019
Gemiddeld
Great stay at Leeuwenhof.
Francel B - Aug 2019
Gemiddeld
Baie lekker geslaap!
Lees meerKarla Z - Okt 2018
Gemiddeld
Baie aangenaam.
Leeuwenhof Gasthuis's terugvoer
Beste Karla,
Baie dankie vir die terugvoer dit word opreg waardeer.
Vertrou ons kan in die toekoms weer van diens wees.
Vriendelike groete en lekker naweek,
Nicolette
Leeuwenhof Gastehuis
Susan L - Sep 2018
Gemiddeld
Goeie verblyf.
Leeuwenhof Gasthuis's terugvoer
Beste Susan,
Baie dankie vir die positiewe terugvoering en vertrou ons sien jul weer in die toekoms.
Vreindelike groete,
Nicolette
Nina J - Sep 2018
Gemiddeld
Luukse verblyf in 'n ontspanne atmosfeer.
Leeuwenhof Gasthuis's terugvoer
Beste Nina
Baie dankie vir die positiewe terugvoering, ons sien daarna uit om jul weer in die toekoms te verwelkom, hetsy nog n troue of net vir lekker ontspanning
Vriendelike groete
Nicolette
Sandré V - Sep 2018
Gemiddeld
Uitstekende verblyf!
Leeuwenhof Gasthuis's terugvoer
Beste Sandre
Dit was n groot voorreg en welkom om ons weer te besoek, al is dit net vir lekker ontspanning. Ons hoop jy het gou herstel.
Vreindelike groete
Nicolette
Mechell G - Aug 2018
Gemiddeld
Dankie vir 'n aangename ervaring.
Leeuwenhof Gasthuis's terugvoer
Beste Mehell,
Baie dankie vir die positiewe terugvoering, word waardeer.
Vertrou dat ons jul weer sal sien in die toekoms!
Vriendelike groete uit n koue Caledon
Nicolette
Lynette R - Apr 2018
Gemiddeld
Lekker gebly en goed geslaap.
Leeuwenhof Gasthuis's terugvoer
Beste Lynette
Baie dankie vir die pragtige terugvoering. Ek is bly julle het die akkommodasie geniet en vertrou om julle weer in die toekoms te verwelkom.
Vriendelike groete
Nicolette
Dominique S - Mrt 2018
Gemiddeld
Beautifully decorated house and personal service.
Lees meerLeeuwenhof Gasthuis's terugvoer
Hello Dominique,
Thank you so much for the wonderful compliments. It was such a joy hosting you.
Warm regards from Leeuwenhof team, Nicolette.
Brian G - Jan 2018
Gemiddeld
Baie lekker.
Leeuwenhof Gasthuis's terugvoer
Beste Brian,
Ons waardeer jou positiewe terugvoering oor jul verblyf by Leeuwenhof. Ons sien uit daarna om julle weer in toekoms te verwelkom.
Vriendelike groete,
Nicolette
Pieter B - Okt 2017
Gemiddeld
Sou volgende keer meer as een aand oorbly.
Leeuwenhof Gasthuis's terugvoer
Beste Pieter,
Baie dankie vir die terugvoer. Ons hier by Leeuwenhof is bly julle kon die akkommodasie geniet en nooi jul vriendelik om tog volgende keer n rukkie langer by ons te vertoef. Ons is besig met veranderinge en daardie kamer se badkamer is volgende op ons lysie om te vergroot.
Lekker naweek
Vriendelike groete
Nicolette
Jaco V - Sep 2017
Gemiddeld
Heerlike, kalm verblyf.
Leeuwenhof Gasthuis's terugvoer
Beste Jaco,
Baie dankie vir die positiewe kommentaar, dit word opreg waardeer. Ons sien daarna uit om jul weer in die toekoms te akkommodeer hetsy vir 'n funkie of net 'n lekker wegbreek!
Vriendelike groete,
Leeuwenhof span
Michelle K - Apr 2017
Gemiddeld
Netjies, rustig en ontspannend.
Leeuwenhof Gasthuis's terugvoer
Beste Michelle
Baie dankie vir die positiewe kommentaar, dit word opreg waardeer. Ek is bly julle het die naweek en die troue baie geniet.
Lekker week, tot weersiens
Vriendelike groete
Nicolette
Sonja V - Sep 2016
Gemiddeld
Dit was fantasties!
Leeuwenhof Gasthuis's terugvoer
Beste Sonja
Baie dankie vir die positiewe kommentaar, word opreg waardeer. Ek is baie bly julle het die troue en akkommodasie geniet.
Vriendelike groete
Nicolette
Francois H - Okt 2015
Gemiddeld
Die verblyf en ontbyt was gemiddeld.
Joana H - Aug 2015
Gemiddeld
Awesome.
Johan V - Apr 2015
Gemiddeld
Netjies en uitstekende diens ...
Jolanda B - Apr 2015
Gemiddeld
Ons het vir 'n nag oorgebly omdat ons 'n funskie in die dorp aangehad het.
Ericka V - Jan 2015
Gemiddeld
Heerlik, netjies gasvry!
Liam B - Aug 2014
Gemiddeld
Beautiful!!!
Josua S - Jul 2014
Gemiddeld
Baie netjies!
Andries L - Jul 2014
Gemiddeld
Lekker gemaklik en stylvol!
- Kapasiteit: 8 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Gousblomstraat, Caledon, 7230, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom