LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Leeward Studio on Thesen Islands | LekkeSlaap
+16

Leeward Studio on Thesen Islands

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Leeward Island , Theseneiland, Knysna, 6570, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 050 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Leeward Studio on Thesen Islands is 'n dubbelverdiepingselfsorgwoonstel op die rustige Theseneilandlandgoed in Knysna. Die landgoed bied 24 uur-sekuriteit en toegangbeheer en heelwat interessante winkels en restaurante.

Die woonstel het slaapplek vir 2 gaste. Die solderslaapkamer bo het 'n koningingrootte-bed en 'n platskerm-TV met DStv.

Onder is daar 'n oopplankombuisie, -eetarea en -leefarea en 'n badkamer. Die kombuis is toegerus met 'n tweeplaatstofie, oond, mikrogolf, ketel, koffiemasjien en 'n yskas. Daar is ook 'n eetkamertafel met sitplek vir 2 gaste en 'n rusbank.

Slaapplek

’n Bespreking by Leeward Studio on Thesen Islands sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Fietsry
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Ligging

  • Leeward Island , Theseneiland, Knysna, 6570, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 050
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 050
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Leeward Island , Theseneiland, Knysna, 6570, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAU7U8CAKPqln2IZuBeOXH6q2GmgHSiGtdHuCIdgozl8q5wlfASu?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 050  per nag (plek vir 2) Leeward Island Thesen Islands 6570 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.046621319758 23.057336163615
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!