Legend Safaris - Kruger Park Lodge 257B
8 gaste
3 slaapkamers
5 beds
3 badkamers
- 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Portia Shabangu Drive, 257B Kruger Park Lodge, Hazyview, 1241, Mpumalanga Sien kaart
Beskrywing
Legend Safaris - Kruger Park Lodge 257B is 'n selfsorg-lodge in Hazyview, en is op Krugerpark Lodge se befaamde gholfoord geleë. Dié privaat vakansiehuis is naby talle besienswaardighede soos die Kruger Nasionale Park, God's Window, Bourke's Luck-kolkgate en die Blyderivierkrans geleë.
Die huis het slaapplek vir 8 gaste in 2 slaapkamers en 'n ateljee. Daar is 3 badkamers, en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens, en die ateljee het 'n koningingrootte-bed en 'n slaapbank vir 2 klein kinders. Die ateljee het 'n badkamer. Al die kamers het lugversorging en het ingeboude kaste. Linne en handdoeke word voorsien.
Die kombuis is ten volle toegerus vir selfsorg met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, breekware, en eetgerei. Die eetkamer het sitplek vir 6 en die sitkamer het 'n gemaklike sitkamerstel en 'n platskerm-TV. 'n Daaglikse skoonmaakdiens is ingesluit by die tarief.
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.3/5
Chevon Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 4
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- Portia Shabangu Drive, 257B Kruger Park Lodge, Hazyview, 1241, Mpumalanga
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Portia Shabangu Drive, 257B Kruger Park Lodge, Hazyview, 1241, Mpumalanga
Sien kaart- 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang