Leisure Bay 306
Kry 30% af vir verblyf voor 30 September 2024. Bespreekbaar tot 19 Jun 2024
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Lagoon Gate-rylaan, Milnerton, 8001, Wes-Kaap
-
Vanaf
R1 593R1 115 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Leisure Bay 306 is 'n luukse selfsorgwoonstel wat naby die strand in Milnerton geleë is. Die woonstel is in 'n hotelkompleks wat ongelooflike uitsigte oor die see en Tafelberg bied.
Die woonstel beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Daar is slaapplek vir 4 mense. Verder is daar 'n kombuis, 'n leefarea met 'n TV en onbeperkte WiFi (100 Mbps).
Geriewe op die perseel sluit 'n swembad, restaurant en veilige parkeerplek in.
Milnerton se strand is op jou drumpel en Bloubergstrand se skilderagtige strande is net 'n paar minute ver.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Kroeg
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Swembad
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Restaurant op Perseel
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- Internet
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
- Seep
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Klein kombuis
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Dvd
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.2/5
FZP/CTHA Geverifieer
Eiendomme 69
Resensies 208
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- Lagoon Gate-rylaan, Milnerton, 8001, Wes-Kaap
- Gaste dink Leisure Bay 306 het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Milnerton Noordelike Voorstede Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Lagoon Gate-rylaan, Milnerton, 8001, Wes-Kaap