West Coast Beach Villa
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Ansie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 9
Op LekkeSlaap 2 jaar
Opsomming van Resensie
Michelle B - Nov 2023
Algehele gradering
Incredible West Coast!
Lees meerWest Coast Beach Villa se terugvoer
Thank you, Michelle, for your feedback, we appreciate it greatly. I will relay your suggestion to the owners regarding the fans.
Hope to host you again someday.
Greetings
Ansie
Maryka B - Aug 2023
Algehele gradering
'n Seelug-rus met 'n view.
West Coast Beach Villa se terugvoer
Hi Maryka
So bly julle het die tyd geniet. Dankie dat julle die huis in 'n goeie toestand gelos het.
Sien julle een van die dae weer
Weskus groete
Ansie
Michael O - Mei 2023
Algehele gradering
Absolutly fantastic house and stay, will be back for sure.
Caylin C - Nov 2022
Algehele gradering
Girls weekend away.
Jakkie B - Nov 2022
Algehele gradering
Beautiful house, beautiful location.
Lees meerWest Coast Beach Villa se terugvoer
More Caylin
Ons is so bly om te hoor dat julle die tyd by ons baie geniet het. Ons hoop om julle weer in die toekoms te kan akkommodeer.
Mag julle 'n geseende Feestyd geniet.
Weskus groete
Ansie Kruger
Elizabeth W - Okt 2022
Algehele gradering
Beautiful home with an amazing view and only a few steps down to a small, quiet beach.
West Coast Beach Villa se terugvoer
Hallo Elize. Vreeslik dankie vir jou terugvoering. Ons hoop om julle eendag weer te ontmoet.
Groete van die Weskus
Ansie
Willem V - Jul 2022
Algehele gradering
Baie lekker huis.
West Coast Beach Villa se terugvoer
Hi Willem
Baie dankie vir julle resensie. Ek sal plan maak vir nuwe messe en slyper.
Hoop om julle weer te sien.
Groete
Ansie
Coritha R - Jun 2022
Algehele gradering
Fantastiese ligging. Uitstekend toegerus.
Elizabeth W - Okt 2021
Algehele gradering
Absolutely wonderful and comfortable house with stunning views and direct access to the sea.
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Taluga-rylaan 11, St Helena Views, St. Helenabaai, 7390, Wes-Kaap