Leisure Bay Self-catering

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Leisure Bay Self-catering is 'n deel van 'n houthuis in Leisure Bay en bied gerieflike verblyf aan 6 gaste.

Die huis beskik oor 1 slaapkamer met 'n dubbelbed en 2 slaapkamers met 2 enkelbeddens. Die slaapkamers deel die gebruik van 2 badkamers, waarvan die een en suite is. Vir gaste se gerief word linne en badhanddoeke voorsien en waaiers en verwarmers is ook beskikbaar.

Die kombuis is ten volle toegerus vir selfsorg met 'n stoof en oond, 'n mikrogolfoond, koffie- en teemaakgeriewe, sowel as 'n ontbyttoonbank. Gaste kan in die sitkamer ontspan voor die TV met DStv. Die sitkamer bied ook toegang tot 'n dek met 'n uitsig oor die omgewing.

Braaigeriewe en onderdak parkeerplek word voorsien. Die huis het opritte vir rolstoele. Skoonmaak kan gereël word teen addisionele koste. Troeteldiere word toegelaat indien dit vooraf bespreek is.

Die boomryke erf sal die kinders vermaak en die strand, waar gaste kan branderplankry, lyfplankry en swem, is net 1 km weg. Verskeie koffiewinkels en gholfbane is ook net 'n klein entjie se ry weg, en gaste kan die Umtamvuna Natuurreservaat en Clear Water besoek vir voetslaanpaaie en waterval-uitsigte.

Slaapplek

'n Bespreking by Leisure Bay Self-catering sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Rolstoelvriendelik

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Rolstoelvriendelik

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Waaier
  •  Kluis

Parkeerplek

  •  Onderdakparkering

Vermaak

  •  Boeke en Tydskrifte
  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Leisure Bay Self-catering gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R600 per nag (plek vir 6)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za