Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Leisure Haven

Selfsorg
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ives-laan 443, Leisure Bay, 4278, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 450 per nag (plek vir 10)

Beskrywing

Leisure Haven bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n vyfslaapkamerhuis op 'n omheinde erf in Leisure Bay. Die huis is net 500 m se stap vanaf die swemstrand.

Die huis bied slaapplek aan 13 gaste. Die hoofslaapkamer en tweede slaapkamer het elkeen 'n koningingrootte-bed en 'n enkelbed. Die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens, die vierde slaapkamer het 3 enkelbeddens en die vyfde slaapkamer het 'n stapelbed. Daar is 4 badkamers, 2 met baddens en 2 met storte.

Die huis het 'n oopplan-sitarea, -eetarea en -kombuis. Die kombuis is met 'n yskas, oond, stoof, mikrogolfoond, skottelgoedwasser, wasmasjien en 'n tuimeldroër toegerus. Die sitarea het 'n TV met OpenView.

Daar is 'n toesluitmotorhuis vir 1 voertuig en die tweede motorhuis het 'n pool-tafel waarvan gaste gebruik kan maak. Draagbare braaigeriewe is beskikbaar.

Linne word voorsien en gaste moet hul eie swem- en badhanddoeke saambring.

Slaapplek

’n Bespreking by Leisure Haven sluit in:

Enkelbed / Driekwartbed Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 3 persone
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 3 persone
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 3 persone
3 xEnkelbed / Driekwartbed
Stapelbed
Slaapkamer 5
Plek vir 2 persone
1 xStapelbed

Kenmerke

Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Badkamer

  • Bad
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 4 resensies vir Leisure Haven
Netheid
4.5/5
Diens
3.0/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.0/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.2/5

Ann Geverifieer

Eiendomme 25

Resensies 33

Jaar gelys 10

Ligging

  • Ives-laan 443, Leisure Bay, 4278, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Leisure Haven het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 450
per nag (plek vir 10)
Vanaf
Vanaf R2 450
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ives-laan 443, Leisure Bay, 4278, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA39c8a195893b7a861f524280ba4b62a132b4e2383d5aa78d39214ffff00efb82f8402876cb3827ee92787265ac8361872a56?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 450 per nag (plek vir 10) 4 5 1 5 443 Ives Avenue Leisure Bay 4278 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -31.021043711221 30.2423661
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem