Leisuredene Cottage 68

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Leisuredene Cottage 68 is geleë op die toegangspoort tot die Hibiscus Kus in Hibberdene, 'n bekoorlike kusdorpie. Die dorpie is geleë aan die oewer van die wonderskone Umzimai-riviermond by gewilde strande en die warm Indiese Oseaan.

Cottage 68 het 3 slaapkamers en 2 badkamers. 2 Van die slaapkamers is op die boonste vloer en het 'n privaat badkamer met 'n stort. Die slaapkamer op die onderste vloer is toegerus met 2 stapelbeddens en 'n badkamer met 'n stort. Die oopplan-kombuis het 'n stoof en 'n wasmasjien en daar staan 'n platskerm-TV, DStv-dekodeerder en 'n DVD-speler in die leefarea. Leisuredene Cottage 68 is geleë in 'n veilige sekuriteitskompleks en gaste het toegang tot die braaigeriewe, swembad, swaai, trampoliens en wasgoedgeriewe.

Heelwat doendinge is beskikbaar in Hibberdene: ski, visvang, walvis- en dolfynkyk, voëlkyk, glybane, rolbal en gholf by een van die uitstekende gholfbane in die omgewing. Hetsy jy net wil ontspan in die son of 'n paar lekker doendinge wil aanpak, is hier meer as genoeg om te doen!

Slaapplek

'n Bespreking by Leisuredene Cottage 68 sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Stapelbed

Slaapkamer 3 - Huisves 4 persone
2 x Stapelbed

Area 1 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Area 2 - Huisves 4 persone
2 x Stapelbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Fietsry
  •  Swem

Badkamer

  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Lugversorging
  •  Waaier
  •  Sitkamer

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Onderdakparkering

Vermaak

  •  DVD
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Leisuredene Cottage 68 gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 650 per nag (plek vir 8)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za