Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Leisuredene Cottage 68

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

s Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 15

Jaar gelys 9

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 15 resensies vir Leisuredene Cottage 68
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.8/5
Karin F - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karin F
Gesin met tieners

Waarde vir geld.

Stil, skoon en waarde vir geld. Sal definitief weer daar bespreek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Maria L - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maria L
Gesin met klein kinders

Stay was quiet, good and enjoyable.

Please fix air conditioners especially summer time, it's too hot.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Leisuredene Cottage 68 se terugvoer

Hi Maria,
Hope you enjoyed your stay. Thank you for the review.
Just a note on the aircons, we did mention this on the website as well as on all our communication in the general information pack you received that the aircons are currently out of order so people can book the unit but as if there are no aircons included. This was put in our information section on the website so you will know before booking as well as in the General information pack we mailed to you.
We are in the process of having our aircon repaired but unfortunately, there are parts that must be imported and there are logistic delays as you might know as most international products currently have delays and problems.
We advertised the unit thus without aircons, so whether there are aircons or not currently in the unit, it is advertised as not having aircons.
Thank you.

Leisuredene Cottage 68
Altes F - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Altes F
Gesin met klein kinders

Excellent.

Everything was perfect. I would like to stay there again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ane P - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ane P
Gesin met klein kinders

Rustig, veilig en baie netjies.

Ons as gesin het dit absoluut geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Walda L - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Walda L
Gesin met tieners

Gerieflik. Met vreeslike behulpsame eienaars.

Die woonstel is lieflik toegerus met ysmasjien, bakke en potte en TV's eetgerei ens. Ek het wel 'n vrieskas gemis en die yskas het nie geseël nie so my kos het bietjie skade gekry. Gelukkig was ons slag 'n paar nagte en nie gestock vir langverblyf nie. Die banke (hoewel op die foto lekker vir lê) is bitterlik ongemaklik aangesien die rekke totaal uitgewerk is en jy feitlik op die hout sit. Verder was die gerief van aircon heerlik en strelend in die bedompige hitte.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Louis V - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis V
Gesin met klein kinders

Was heerlik, mooi en die eienaar is 'n gawe man!

Ons vakansie was baie vinnig beplan en die mense was baie goed vir ons. Ons het baie lekker gebly, selfs deur al die reën deur kon ons die uitsig baie geniet. Dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hans D - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hans D
Gesin met klein kinders

Blyplek gemaklik en dienslewering goed.

Die eienaars baie vriendelik en behulpsaam, maar die bure in no 69 is 'n nuisance. Permanente inwoner kla oor alles, kleinkinders as hulle speel dan kla hulle. Ons het basies net daar geslaap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Charlene V - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlene V
Gesin met tieners

Dis n netjiese, goed toegeruste plek.

Een van die beste toegeruste plekke waar ons al ooit vakansie gehou het. Sal beslis weer daar gaan vakansie hou,. Als is skoon en netjies en die kinders het veral die pool-tafel in die onderste leefarea geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lanie W - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lanie W

Fantasties.

Die eienaar die mees aangenaamste mens en die Leisuredene Cottage 68 so die waarde vir geld. Ons het ons tydjie baie geniet daar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Leisuredene Cottage 68 se terugvoer

Dit was 'n groot plesier om julle te akkommodeer.

Leisuredene Cottage 68
Elaine W - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elaine W
Gesin met klein kinders

It was amazing - everything under one roof!

My family and I thoroughly enjoyed our stay. It's definitely a holiday cottage, worth every cent. My grandson did not want to leave! Clean, spacious, quiet, most enjoyable.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dollie B - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dollie B
Gesin met tieners

Dit was 'n lieflike week.

Baie huislik en gerieflik. Sal definitief weer daar gaan bly en al my vriende vertel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Belinde M - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Belinde M
Gesin met klein kinders

Was baie gerieflik.

Was baie gerieflik, daar was nie 'n tekort aan enige iets nie. Meer as genoeg kombuistoebehore en breekware om gerieflik etes vir 8 mense te maak. Die groot bonus was die lugversorging in al die vetrekke. My gesin het dit baie geniet en sal enige tyd weer bespreek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Luzette E - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Luzette E
Gesin met tieners

Fantastiese gesinsvakansieplekkie.

Die swembad by die oord en die "pool" tafel en foozball in die onderste leefarea was 'n treffer by die tieners. Lekker naby strand en aktiwiteite ook.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ryno E - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ryno E
Saam met vriende

Baie rustig en gemaklik en kon lekker kuier as die weer nie lekker was nie.

Het dit baie geniet. Sal graag weer soontoe gaan. Mense baie vriendelik. Het onder baie lekker gekuier met die pooltafel en foosball-tafel en dart board.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Renée S - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Renée S
Gesin met tieners

My family and I had a very pleasant and relaxing stay in a lovely, well-equipped and well maintained cottage.

Comfortable, close enough to the Hibberdene Beach without being in the middle of the hustle of a favorite holiday destination. Cottage 68 is a lovely holiday home for a family but also recommended for a group of friends enjoying holidaying together.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 850
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R1 850
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R1 850
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Leisurdene Village 68, Capri-singel, Hibberdene, 4220, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDgxYTY2NDI3LTEyYmQtNDE2OS05NDUwLTY2OWYyNDhlMGNhNw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 850 per nag (plek vir 8) 15 5 1 5 Cottage 68 Leisurdene Village Capri Crest 4220 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -30.579579011272 30.563865602016
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem