Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Leisuredene Village No.58

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Elizabeth Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 18

Jaar gelys 9

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 18 resensies vir Leisuredene Village No.58
Netheid
4.2/5
Diens
4.3/5
Ligging
3.7/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.2/5
Monica F - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monica F
Gesin met klein kinders

Amazing stay and experience.

Absolutely amazing stay in a lovely village. Will definitely choose Leisuredene 58 again as the host is always available for assistance and has the kindest of hearts.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Leisuredene Village No.58 se terugvoer

The unit was left clean. Very friendly family. Thank you for your support.

Leisuredene Village No.58
Lonique F - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lonique F
Gesin met tieners

Skoon netjies.

Baie skoon, netjies en ten volle toegerus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Leisuredene Village No.58 se terugvoer

Dankie vir julle ondersteuning.

Leisuredene Village No.58
Freek P - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Freek P
Gesin met klein kinders

Mooi plekkie en rustig.

Meen probleme gehad nie en rustig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Leisuredene Village No.58 se terugvoer

Baie dankie vir jul ondersteuning.

Leisuredene Village No.58
Susan M - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan M
Gesin met tieners

Fantasties.

Die plekkie is so lekker skoon en rustig. Jy en jou gesin kan lekker kuier en op jou gemak wees met geen steurnis van raserige bure. Die swembad is natuurlik 'n wenner, want dit is lekker skoon en daar is altyd toesig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Leisuredene Village No.58 se terugvoer

Dankie vir jul ondersteuning.

Leisuredene Village No.58
Vanessa H - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Vanessa H
Gesin met tieners

Pleasant.

House was hidden at the bottom of the complex. Had to walk many stairs to get to the car. Car was far away from the house. Stove plates were rusted, and tiles on the kitchen floor was cracked and broken. Cut my foot open.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elize D - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elize D
Gesin met tieners

Dit is 10 sterre werd.

Baie netjies skoon, rustig vriendelike mense. Ons sal vir seker weer gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Leisuredene Village No.58 se terugvoer

Baie dankie. Bly julle het die vakansie by ons geniet. Dankie vir die terugvoer.

Leisuredene Village No.58
Anonieme gas - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Gesin met tieners
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hettie V - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hettie V
Gesin met klein kinders

Dit was die rustigste ontspannendste vakansie. Regtig waarde vir geld.

Waarde vir geld. Dit was so rustig en die natuur om ons was so mooi, die uitsig was pragtig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Leisuredene Village No.58 se terugvoer

Dankie vir u terugvoer.

Leisuredene Village No.58
Lizelle B - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizelle B
Gesin met klein kinders

Aangenaam verras!

Gesin- en kindervriendelik. Baie gerieflik en ruim. Swemarea was netjies en skoon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pieter E - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter E
Gesin met tieners

Lekker warm, naby winkels, kinders het apies geniet.

Veilige omgewing om in te bly. Stil en privaat.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Stephan G - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
1/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephan G
Saam met vriende

Die plekkie groei op jou.

Voordele: Goedkoop selfsorg eenheid met beperkte DSTV in 'n veilige kompleks. Die swembad en ontspanningsarea in die kompleks is welkom. Oor die algemeen is die kompleks baie netjies en daar lê nie gemors rond nie. Nadele: Dit is naby aan die snelweg en in plek van branders, hoor jy 24 uur die verkeer op die snelweg. Die enigste drinkwater moet jy gaan haal by die swembadkompleks. Die enkelbeddens se sponsmatrasse is nie voldoende vir volwassenes nie en ek kon elke plank voel in die basis van die bed.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Gesin met klein kinders
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Selona B - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Selona B
Gesin met tieners

Heeltemal te kort!

Baie gerieflike plekkie met 'n pragtige uitsig. Sekuriteitswagte baie vriendelik en op die ball.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wouter V - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Wouter V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangename eenheid maar moeilik om te kry en by uit te kom.

Ongelukkig is die eenheid onder aan 'n steil afdraand en mens moet bo-op 'n heuwel parkeer en jou bagasie af dra. Toe ons daar was, was die motorhuis se deur buite werking. Die badkamer was nie higiënies skoon gewees nie, maar gelukkig was die res van die eenheid aanvaarbaar skoon gewees. Nie aanbeveelbaar vir iemand wat sukkel met steiltes en trappe nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ben E - Jun 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ben E
Besigheidsreis

Baie veilig en netjies.

Ons het 'n aangename tyd daar gahad. Ons was so beïndruk dat ons 'n eiendom in Leisuredene gekoop het!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Julie S - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Julie S
Gesin met tieners

Nice place, but the walk to the chalet is tiring.

Nice bush view. Quiet and peaceful.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R800
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R800
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Eenheid 58, Capri-singel, Hibberdene, 4220, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDg2NWNjN2U2LTQwZjgtNDM3Zi1iNDc2LTBmNjA1MzhkMTM4Yw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 4) 18 5 1 5 Unit 58 Capri Crescent 4220 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -30.578510762553 30.563488900625
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem