Lekke Ekke
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Enna Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 160
Op LekkeSlaap 9 jaar
Opsomming van Resensie
Maxie P - Mei 2024
Algehele gradering
Goeie uitsig. Lieflike plek.
Elke B - Mei 2024
Algehele gradering
Uitstekende uitsig waar die see jou aan die slaap sus.
Joan D - Apr 2024
Algehele gradering
N huis weg van die huis met mooiste uitsig.
Lees meerEster J - Mrt 2024
Algehele gradering
Goed uitgerus stil omgewing en die geluide van die see het mens rustig gemaak.
Lukas K - Mrt 2024
Algehele gradering
Perfek, goeie waarde vir geld.
Lees meerJanine S - Mrt 2024
Algehele gradering
Heerlik, gasvry, uitstekende ligging. Myse mense.
Thalita W - Jan 2024
Algehele gradering
Vreedsaam, gemaklik, gerieflik.
Andries V - Des 2023
Algehele gradering
Heerlike wegbreek paar dae.
Fredeleen N - Des 2023
Algehele gradering
Beste verblyf wat jy kan kry. Lekker stil en rustig.
Erica R - Des 2023
Algehele gradering
Stunning! Stunning, stunning! Fabulous!
Willem V - Okt 2023
Algehele gradering
Baie rustig en pragtige see-uitsig.
Shaun B - Sep 2023
Algehele gradering
Excellent overnight.
Tallies T - Sep 2023
Algehele gradering
Net lekker gebly.
Karien K - Aug 2023
Algehele gradering
Lekker gebraai op die balkon met pragtige sonsondergang oor die see.
Jp R - Aug 2023
Algehele gradering
Perfek, gemaklik, gerieflik.
Ria M - Aug 2023
Algehele gradering
Baie lekker gebly en sal beslis weer.
Herman O - Aug 2023
Algehele gradering
Die beste uitsig oor die see in Lambertsbaai.
Derick V - Aug 2023
Algehele gradering
Jammer ons het net een aand daar geslaap. Sal wil terug gaan en meer tyd spandeer.
Ian H - Aug 2023
Algehele gradering
Beyond expectations.
Eloise H - Jun 2023
Algehele gradering
Baie gerieflik.
Brigitte R - Mrt 2023
Algehele gradering
Ruim woonstel met 'n pragtige uitsig oor die see.
Fiona F - Jan 2023
Algehele gradering
Ongelooflike naweek.
Johan D - Jan 2023
Algehele gradering
Die gasvrou was besonder hulpvaardig.
David B - Des 2022
Algehele gradering
Baie mooi en rustig, skoon en netjies.
Tania D - Des 2022
Algehele gradering
Pragtige, netjiese plek en vriendelike ontvangs. Baie mooi uitsig ook!
Sonja S - Des 2022
Algehele gradering
Ons het dit vreeslik geniet by Tannie Emma en oom Willem. Die woonstel het 'n pragtige uitkyk op die see en die strand is loopafstand. Dit was 'n heerlike tyd en ons het só baie plekke gesien en beleef.
Belinda O - Nov 2022
Algehele gradering
We had an awesome time.
Pieter W - Okt 2022
Algehele gradering
'n Huis weg van die huis.
Aletta V - Okt 2022
Algehele gradering
Weskus juweel.
Ansie K - Sep 2022
Algehele gradering
3 persone oornag.
Lekke Ekke se terugvoer
Hallo Ansie, ek is bly jul het dit geniet om hier by Lekke Ekke te oornag. Groete, Enna.
Kobus V - Sep 2022
Algehele gradering
Fantasties en die mense is wonderlik.
Susan R - Sep 2022
Algehele gradering
Fantasties.
Anna G - Aug 2022
Algehele gradering
Excellent service.
Amanda M - Aug 2022
Algehele gradering
Oornagslaapplek deel van ons blommetoer. Mooi uitsig.
Arie O - Jul 2022
Algehele gradering
Excellent value.
Ronelle E - Jul 2022
Algehele gradering
Puik ligging.
Ida R - Mei 2022
Algehele gradering
Wonderlike uitslaap geleentheid.
Mareni O - Apr 2022
Algehele gradering
Moenie huiwer nie, bespreek nou!
Lekke Ekke se terugvoer
Dankie vir jou terugvoering Doen, die gemoed goed om positiewe kommentaar te kry.
Brentley H - Apr 2022
Algehele gradering
Dit was fantasies.
Lekke Ekke se terugvoer
Hi Brentley, ek is bly jul het naweek geniet. Enna
Sune V - Apr 2022
Algehele gradering
Baie lekker plek.
Carol P - Apr 2022
Algehele gradering
Gasheer en gasvrou het ons baie welkom laat voel.
Lekke Ekke se terugvoer
Hallo Carol, baie bly dat jul dit geniet het hier by LEKKE EKKE Groete Enna
Henry N - Feb 2022
Algehele gradering
Gasvry Tannie Enna/Willem.
Braam B - Jan 2022
Algehele gradering
Fantasties.
Albertus V - Jan 2022
Algehele gradering
Lekker by die see.
Herman R - Des 2021
Algehele gradering
Bitter mooi en rustig, skoon en netjies.
Naomi L - Des 2021
Algehele gradering
Ons het baie lekker gebly.
Denise K - Des 2021
Algehele gradering
Heerlik ontspan in 'n rustige omgewing.
S K - Nov 2021
Algehele gradering
Dit was 'n wonderlike ervaring.
Jan Louw D - Okt 2021
Algehele gradering
Fantasties met hartsmense.
Leonie V - Okt 2021
Algehele gradering
Die beste nog.
Theo V - Okt 2021
Algehele gradering
Baie lekker gekuier en het die Weskus-vriendelikheid waardeer.
Wynand L - Okt 2021
Algehele gradering
Heerlike kuier in Lambertsbaai.
Etienne V - Okt 2021
Algehele gradering
Goeie ligging, skoon, volledig toegerus, stil - presies wat ons gesoek het.
Lekke Ekke se terugvoer
Dankie vir jou boodskap. Altyd lekker om te hoor die gaste het lekker gebly. Mis die musiek {kitaar}
William V - Okt 2021
Algehele gradering
Fantastiese plekkie vir 'n wegbreek.
Hannelie K - Sep 2021
Algehele gradering
Ruim woon-eenheid met uitstekende uitsig.
Mariandl P - Aug 2021
Algehele gradering
Heerlike plek langs see.
Lekke Ekke se terugvoer
Dit was net een groot plesier om jul te akkommodeer.
Kobi D - Aug 2021
Algehele gradering
Heerlik gekuier.
Lekke Ekke se terugvoer
Bly dat jul die verblyf by LEKKE EKKE geniet het
Adele V - Aug 2021
Algehele gradering
Fantasties.
Jolanda B - Aug 2021
Algehele gradering
Rustige, mooi see-uitsigverblyf.
Willie V - Aug 2021
Algehele gradering
Dit was OK gewees.
Elmien E - Aug 2021
Algehele gradering
'n Kort roadtrip met Lambertsbaai as eerste stop.
Marinde M - Aug 2021
Algehele gradering
Was perfek en sal vir seker weer besoek.
Lekke Ekke se terugvoer
Altyd lekker om te hoor as jou gaste lekker en tevrede met hul verblyf was
Alex L - Jul 2021
Algehele gradering
Baie lekker met die mooiste uitsig.
Lekke Ekke se terugvoer
Bly jul het lekker gebly en die verblyf geniet.
Gabriel O - Jul 2021
Algehele gradering
Was baie lekker daar. Alles gerieflik. Jy het basies net jou klere en toiletware nodig. Die woonstel het alles.
Lekke Ekke se terugvoer
Hallo Gabriel, dit was lekker om sulke vriendelike en netjiese gaste te huisves. Hoop ons sien jul weer. Groete Enna
Petrus Johannes B - Jun 2021
Algehele gradering
Baie gasvrye mense en netjies en naby see geleë.
Johan V - Jun 2021
Algehele gradering
Uitsonderlike lekker plek om oor te bly!
Elarial P - Apr 2021
Algehele gradering
Greatest host ever!
Luan P - Jan 2021
Algehele gradering
Heerlik rustig!
Belinda B - Jan 2021
Algehele gradering
Heerlik gekuier saam met vriende.
Melanie B - Des 2020
Algehele gradering
Uitstekende ligging, fantastiese gasvryheid!
Elana S - Des 2020
Algehele gradering
Rustig, gemaklik met baie vriendelike en warm Weskus-mense!
Gerhard B - Nov 2020
Algehele gradering
Heerlike rustige kuier in skoon en uiters netjiese woonstel.
Deon C - Okt 2020
Algehele gradering
Rustige wegbreek.
Lekke Ekke se terugvoer
Hallo Deon, dit was 'n plesier om jul te akkommodeer.
Ronel Stander S - Sep 2020
Algehele gradering
Perfek!
Lekke Ekke se terugvoer
Dankie en ek sal aan Sampie die boodskap oordra.
Anneke B - Sep 2020
Algehele gradering
Heerlik gebly!
Dries V - Sep 2020
Algehele gradering
Uitstekend.
Hendry C - Sep 2020
Algehele gradering
Great.
Louis V - Aug 2020
Algehele gradering
Gasvry, gerieflik en keurig.
Lekke Ekke se terugvoer
Bly dat jul verblyf by ons geniet het.
Groete
Enna
Henry V - Mrt 2020
Algehele gradering
Heerlik. Wonderlike uitsig.
Jacobus B - Mrt 2020
Algehele gradering
Asemrowende uitsig, baie netjies met alles wat jy nodig het. Dit, tesame met egte Weskus-vriendelikheid van gasheer en -vrou.
Lekke Ekke se terugvoer
Dit was so lekker om julle as gaste te kon hê.
Groete Enna
Chistie D - Mrt 2020
Algehele gradering
Lekke Ekke moet verander word na Lekke Ons of Lekke Alles. Ons het alles baie geniet en sal Lekke Ekke met die grootste vrymoedigheid kan aanbeveel.
Amanda H - Feb 2020
Algehele gradering
Baie vriendelik ontvang. Ons schnauzer het ook dadelik tuis gevoel.
Dries V - Feb 2020
Algehele gradering
Puik ligging, beste uitsig, naby die see, het heerlik ontspan. Was beslis te kort.
Santie R - Des 2019
Algehele gradering
Pragtig en gerieflik.
Lekke Ekke se terugvoer
Dankie Santie, dis 'n baie groot kompliment.
Linda K - Nov 2019
Algehele gradering
Very well appointed cottage. Clean, safe, quiet and on the beach.
Charl V - Nov 2019
Algehele gradering
Rustig en ontspannend.
Jeanmari J - Nov 2019
Algehele gradering
Baie lekker.
Ian O - Sep 2019
Algehele gradering
Pragtig, gerieflik, see-uitsig, goed toegerus.
Marius K - Sep 2019
Algehele gradering
Dis die huis weg van my huis.
Kobus V - Aug 2019
Algehele gradering
Absoluut pynlik netjies en ruim akkommodasie met 'n prag uitsig.
Lees meerPieter S - Aug 2019
Algehele gradering
Had too much fun it was great.
Fanie D - Jun 2019
Algehele gradering
Heerlik rustig!
Ulfried S - Mei 2019
Algehele gradering
Ruim, volledig toegerus, skoon, gemaklik, Mnet wat werk, eerste vloer uitsig, teen die water. Prys is gepas vir 'n oornag verblyf.
Lees meerLekke Ekke se terugvoer
Wit linne is 'n probleem om dit wit, skoon en netjies te hou want Lambertsbaai is afhanklik van boorgat water wat minerale bevat en die linne vlek
William F - Mei 2019
Algehele gradering
Heerlik gekuier!
Eddie H - Apr 2019
Algehele gradering
Pragtige blyplek en uitsig.
Priscilla K - Apr 2019
Algehele gradering
We will definitely return in the future!
Petra T - Mrt 2019
Algehele gradering
Die fantastiese uitsig en rustige buurt laat mens lekker ontspan.
Andrew G - Feb 2019
Algehele gradering
Amazing place, wonderful welcoming owners, beautiful views, clean and very affordable.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Wonderlike plek, wonderlike verwelkomende eienaars, pragtige uitsig, skoon en baie bekostigbaar.
Het ons verblyf deeglik geniet. So 'n wonderlike plek, pragtig, verwelkomend en bekostigbaar. Ek sal hierdie verblyf aan almal aanbeveel.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Cobus B - Feb 2019
Algehele gradering
Alles skoon en netjies en gerieflik.
Alta N - Jan 2019
Algehele gradering
Heerlike blyplek, vriendelike mense.
Christine V - Des 2018
Algehele gradering
Ruim verblyf met alle toebehore wat ons nodig gehad het.
Johan S - Nov 2018
Algehele gradering
Uiters gerieflik en absolute waarde vir geld. Baie vriendelike diens.
Maureen V - Okt 2018
Algehele gradering
Heerlik met wonderlike uitsig.
Coenraad / Elna V - Sep 2018
Algehele gradering
Warm ontvangs.
Valery H - Sep 2018
Algehele gradering
Ek het heerlik geslaap en my koppie koffie op die balkon wat oor die see uitkyk was 'n belewenis!
Dp V - Aug 2018
Algehele gradering
Vriendelike ontvangs en heerlike verblyf.
Pieter P - Jul 2018
Algehele gradering
Kan aanbeveel.
Marti R - Jul 2018
Algehele gradering
Goed ingerigte verblyf.
Lekke Ekke se terugvoer
Hallo Marti, ons vra verskoning dat weskus vriendelikheid en gasvryheid verkeerd vertolk is. Hoop jul weskus kuier was meer aangenaam as hier in Lambertsbaai. Groete, Enna
Morné S - Jun 2018
Algehele gradering
Pragtige verblyf met alles wat jy nodig sal kry met 2 pragtige mense as gashere.
Johann N - Jun 2018
Algehele gradering
Heerlike bly by plattelandse mense.
Jackie S - Jun 2018
Algehele gradering
Great, pet-friendly place.
Heila E - Mei 2018
Algehele gradering
Vir die wat rus en vrede soek tydens 'n vakansie.
Antoinette B - Mei 2018
Algehele gradering
Fantastiese plek.
Lekke Ekke se terugvoer
Ek is baie bly dat jul die verblyf hier by ons geniet het. Groete, Enna.
Edna E - Mei 2018
Algehele gradering
Absoluut wonderlik, great verby, heerlikste verblyf ooit in Weskus.
Lekke Ekke se terugvoer
Dankie dis altyd lekker om iets goeds te hoor
Groete Enna
Jacques V - Mei 2018
Algehele gradering
Baie rustig en vriendelike mense, help graag met iets wat jy vergeet het om saam te bring!
Irma S - Mrt 2018
Algehele gradering
Comfortable.
Lekke Ekke se terugvoer
Dankie, jul was self 5-stêr gaste. Groete, Enna.
Alwyn B - Des 2017
Algehele gradering
Die blyplek is baie netjies met alle toebehore vir selfsorg beskikbaar met hartlike, goed gekruide Weskus-gasvryheid daarby.
Susan H - Nov 2017
Algehele gradering
Salige rus!
Anet B - Okt 2017
Algehele gradering
Rustig en baie tuis gevoel.
Ronel D - Sep 2017
Algehele gradering
'n Plek waar jy liggaam siel en gees kan uitrus!
Peter V - Aug 2017
Algehele gradering
Fantastiese veblyf en vriendelike gasvryheid.
Jakes J - Mrt 2017
Algehele gradering
Fantastiese plek.
Renet K - Mrt 2017
Algehele gradering
Uitstekende ligging, skoon en netjies met die beste gasvrou.
Robert C - Jan 2017
Algehele gradering
Die beste plek wat ek al by was, sal definitief weer kom kuier.
Louise E - Jan 2017
Algehele gradering
Heerlike ontspanne omgewing en mense!
Willem O - Okt 2016
Algehele gradering
Absoluut fantasties.
Des J - Sep 2016
Algehele gradering
Lekker gebly in 'n skoon plekkie!
Sias M - Sep 2016
Algehele gradering
Lekker-lekker en rustig.
Pierre M - Sep 2016
Algehele gradering
Lekke en rustig gekuier.
Elmarie K - Sep 2016
Algehele gradering
Uitstekend!
Jacques I - Sep 2016
Algehele gradering
Rustig!
Cp M - Aug 2016
Algehele gradering
Puik ligging, fasiliteite en gashere.
Dawn K - Aug 2016
Algehele gradering
Baie lekker gebly in 'n pragtige omgewing.
Lees meerLekke Ekke se terugvoer
Dankie vir jou "review", jammer dat woonstel nie modern gemeuileer is nie maar hier kom gaste en gaste, almal wardeer nie gehalte meubelment nie, soos die sitkamerstel wat oornag in nat mis weer buite staan, stoep stoele is beskikbaar. Mense se waardes is nie dieselfde nie Groete Enna
Abbie M - Jul 2016
Algehele gradering
Waarde vir geld!
Francine V - Mei 2016
Algehele gradering
Goeie waarde vir geld.
Nakkie B - Apr 2016
Algehele gradering
Lekke Ekke is soos jou eie huis.
Lees meerAletta S - Apr 2016
Algehele gradering
Heerlik!
Morne S - Mrt 2016
Algehele gradering
Groot en gemaklik afgerond met Weskus-gasvryheid!
Ewert A - Mrt 2016
Algehele gradering
Aangename verblyf wat aan alle vereistes voldoen het.
Lizaan E - Mrt 2016
Algehele gradering
Heerlik gebly, ons het dadelik tuis gevoel.
Ben Du Plooy D - Feb 2016
Algehele gradering
Netjies, gemaklik, goed toegerus en 'n mooi uitsig in die nuwe deel van Lambertsbaai.
Maryna N - Feb 2016
Algehele gradering
Dit was voorwaar idillies!
Lekke Ekke se terugvoer
Dankie dit is 'n lekker gevoel as jy weet jou gaste is tevrede en het lekker gekuier.
Groete LEKKE EKKE
Marcia K - Jan 2016
Algehele gradering
Pragtige uitsig.
Vickus P - Nov 2015
Algehele gradering
Fantasties.
Zena H - Sep 2015
Algehele gradering
Baie mooi uitsig.
Melanie M - Sep 2015
Algehele gradering
Amazing
Johannes O - Aug 2015
Algehele gradering
Sal volgende keer beslis langer wil bly.
Adrie C - Aug 2015
Algehele gradering
Lieflike uitsig oor die see.
Jurie W - Aug 2015
Algehele gradering
Baie lekker en aangenaam.
Fred B - Aug 2015
Algehele gradering
Lekker, ontspanne atmosfeer.
Karen P - Jul 2015
Algehele gradering
Heerlike gasvryheid.
Michelle F - Jul 2015
Algehele gradering
Lekke ligging! Mooi see-uitsig oor Lambertsbaai!
Brynard B - Jul 2015
Algehele gradering
Gasvryheid laat jou dadelik tuis voel.
Ninette D - Jun 2015
Algehele gradering
Blyplek is by see geleë, maar ook lekker privaat. Baie gerieflik en netjies. Vriendelike en behulpsame eienaars. Heerlike verblyf!
Lees meerMarie M - Mei 2015
Algehele gradering
Mooi, netjiese plek om te gaan rus.
Werner R - Apr 2015
Algehele gradering
Dit was asof ons by ou vriende gekuier het! Lekker gesels.
Sandy M - Apr 2015
Algehele gradering
What a treat!
Louis Z - Des 2014
Algehele gradering
Perfek!
Magdel P - Nov 2014
Algehele gradering
Weskus gasvryheid op sy beste!
Hercules D - Sep 2014
Algehele gradering
Ons is heeltemal tevrede met alles!
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Jasus Lalandi-straat 24, Lambertsbaai, 8130, Wes-Kaap