Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lekke Rus

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Rosely Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 11 maande

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 3 resensies vir Lekke Rus
Netheid
5.0/5
Diens
3.7/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Arnold D - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Arnold D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker lekker.

Uitstekende verblyf en platelandse gasvryheid.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Lekke Rus se terugvoer

Baie dankie Arnold. Julle is twee lieflike mense en sal julle graag weer wil sien.

Lekke Rus
Johan V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker plek om te bly.

Skoon, netjies en baie ruim plek met alles wat jy benodig vir selfsorg. Die eienaar is baie vriendelik en gee om vir hul gaste. As jy nie self wil kos maak nie, is die Albertinia Hotel met baie lekker kos net 500m weg. Die plek is lekker sentraal geleë tussen Stilbaai en Hartenbos, so jy kan elke dag vinnig uitkom by die see, sonder om in die verkeer te sit.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Lekke Rus se terugvoer

Hi Johan
Baie dankie dat julle by Lekke Rus ingeboek het.
Julle is baie rustige en aangename mense. Ek hoop regtig ek sien julle weer.
Groete Rosely
Lekke Rus

Lekke Rus
Daughwan K - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daughwan K
Gesin met klein kinders

Lekker wegbreek van die gejaag.

Lieflike mense, veilige area. Sal definitief aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Lekke Rus se terugvoer

Hi Daughwan.
Baie dankie. Julle is baie oulike mense.
Hoop ek sien julle weer.
Groete
Lekke Rus

Lekke Rus
Vanaf
R1 500
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R1 500
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofstraat 20 A, Albertinia, 6695, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA12788b0497fa51f3f0b5ff900f5fc92dc3c210d2d58074b12cdea1914c4325fe6e8eeb26d4e1c5e07990988a0da0b86ced7b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag, vir 4 mense 3 5 1 5 20 A Main Street Albertinia 6695 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.20392305131 21.592082602447
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem