Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lekkebly

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 3 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Denneboom-weg 600, Bronberg Park 106, Die Wilgers, Pretoria, 0043, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R880 per nag (plek vir 3)

Beskrywing

Lekkebly is 'n selfsorgwoonstel in Die Wilgers, Pretoria. Dit is naby Wilgers-hospitaal en die Grove-winkelsentrum.

Hierdie woonstel bied slaapplek aan 3 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer, 'n kombuis en 'n leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n platskerm-TV en die tweede slaapkamer het 'n enkelbed. Die badkamer het 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, broodrooster, mikrogolf, wasmasjien, tuimeldroër, basiese eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is 'n etenstafel met stoele. Die leefarea het 'n sitkamerstel en 'n platskerm-TV. Gratis WiFi is beskikbaar. Daar is 'n stoep en 'n privaat tuin in die agterplaas. Braaigeriewe en parkeerplek op die perseel is beskikbaar.

Slaapplek

’n Bespreking by Lekkebly sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • DVD-speler
  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Waaier
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Gedeelde dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 2 resensies vir Lekkebly
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Susan Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 2

Maande gelys 12

Ligging

  • Denneboom-weg 600, Bronberg Park 106, Die Wilgers, Pretoria, 0043, Gauteng
  • Gaste dink Lekkebly het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R880
per nag (plek vir 3)
Vanaf
Vanaf R880
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 3 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Denneboom-weg 600, Bronberg Park 106, Die Wilgers, Pretoria, 0043, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA46210ad14a785a07af7106a0526ae1b1072e68a3922ea214845273b12daf3ecefabfe366364efcaec8ba2fa787e7de764c08?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R880 per nag (plek vir 3) 2 5 1 5 600 Denneboom Road, 106 Bronberg Park Die Wilgers 0043 Gauteng 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -25.768930685555 28.324392384092
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem