LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Lekker Rus | LekkeSlaap
+12

Lekker Rus

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Swellendamlaan, Lekker Rus, Hutchinson 101, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 500 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Lekker Rus is 'n gerieflike woonstel in 'n veilige kompleks in Hartenbos. Dié area spog met verskeie Blouvlagstrande, 'n waterpark teen die strandfront, verskeie doendinge en walvis-, rob- en dolfynkykgeleenthede. Dis daarom die ideale somerswegbreek.

Dié woonstel is op die grondverdieping, het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die tweede badkamer het 'n stort.

Die oopplankombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, wasmasjien, tuimeldroër en 'n toonbank met stoele toegerus. Die leefarea het 'n TV met DStv en lei na 'n stoep met 'n braai-area en 'n etenstafel. Onderdakparkeerplek vir 1 voertuig is voor die eenheid beskikbaar.

Gaste kan in die omgewing hengel, bootvaar, duik, snorkel, swem, voetslaan, abseil en valskermsweef.

Slaapplek

’n Bespreking by Lekker Rus sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Swellendamlaan, Lekker Rus, Hutchinson 101, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Swellendamlaan, Lekker Rus, Hutchinson 101, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAQHyupP7aVNBZYSCvKZ0xoywJeCA3gG52XSpkVZtXIcukrSegHS?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 500  per nag (plek vir 6) Swellendam Avenue Lekker Rus, Hutchinson 101 6520 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-17:00 10:00 -34.12907411739 22.111489870082
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!