Lekkerbly Self-catering Chalets
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 7 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Truter-straat 14, Pofadder, 8890, Noord-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R850 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Lekkerbly Self-catering Chalets is in die bekoorlike dorpie Pofadder in die Noord-Kaap geleë. Dit skuil tussen die Boesmanland se natuurskoon en bied gerieflike selfsorg-chalets aan sakereisigers en gesinne.
Elke selfsorg-chalet het moderne geriewe, is volledig toegerus en bied gratis WiFi, DStv, lugversorging en veilige parkeerplek.
Die verblyf het ook sonpanele en word nie deur beurtkrag geraak nie.
Vir gaste wat op soek is na avontuur, spog Boesmanland met 'n verskeidenheid buitelugaktiwiteite, soos voetslaan, voël- en sterrekyk.
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Troeteldiere indien gereël
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Ligging
- Truter-straat 14, Pofadder, 8890, Noord-Kaap
Sien meer verblyf in Pofadder Kalahari Noord-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 7 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Truter-straat 14, Pofadder, 8890, Noord-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom