LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Lekkerbly Woonstel | LekkeSlaap
+14

Lekkerbly Woonstel

  • Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Anthurium-weg 784, Ramsgate, 4285, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R380 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Lekkerbly is in 'n stil woonbuurt in Ramsgate aan die Suidkus van KwaZulu-Natal geleë en is net enkele minute van Ramsgate, Uvongo, Margate, Manaba en St Michael's se bekende swemstrande af.

Dié selfsorg-eenheid het slaapplek vir 2 volwassenes en 2 kinders. Die eenheid beskik oor 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en die badkamer het 'n stort, bad, wasbak en 'n toilet. Daar is 'n stapelbed in die leefarea vir addisionele gaste.

Die leefarea is het 'n oopplan-uitleg en die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, oondjie met 'n tweeplaatstoof, breekware en eetgerei, en 'n aparte opwasarea. Die sitkamer het gemaklike sitplek, 'n eetkamertafel en 'n TV. DStv Premium is beskikbaar.

Veilige parkeerplek is in 'n toesluit-enkelmotorhuis beskikbaar. Daar is ook braaigeriewe. Troeteldiere word nie toegelaat nie. Rook is verbode binneshuis.

Slaapplek

’n Bespreking by Lekkerbly Woonstel sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Stapelbed
Area 1
Plek vir 2 persone
1 xStapelbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 28 resensies vir Lekkerbly Woonstel
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ligging

  • Anthurium-weg 784, Ramsgate, 4285, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Lekkerbly Woonstel het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R380
per nag (plek vir 4)
Vanaf R380
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Anthurium-weg 784, Ramsgate, 4285, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAASHOREBjElCaOGOXjftKFgHD806UZEjSzVHT2rEHZ7VqFc1YJDG?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R380  per nag (plek vir 4) 28 5 1 5 784 Anthurium Road Ramsgate 4285 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -30.879002500532 30.349232554436
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!