Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lekkergoed Game Farm

Wildsplaas
Jagkraal Bush Camp
Vanaf
Vanaf R2 760
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 8 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Jagkraal Bush Camp bied slaapplek aan 8 gaste en in 4 aparte eenhede wat elkeen slaapplek vir 2 gaste het. Die kamp word as 'n geheel verhuur en nie per eenheid nie. Elke chalet het 2 enkelbeddens, 'n plafonwaaier, 'n kas, nagliggies en lugversorging. Die chalets bied ook toegang tot verskeie gemeenskaplike geriewe soos 'n kombuis wat ten volle toegerus is, 'n uitkykdek, braai-area en ablusiegeriewe met buitestorte. Warm water word deur 'n donkiegeiser voorsien.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed Enkelslaapbank
Slaapkamer
Plek vir 8 mense
7 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xEnkelslaapbank
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
Dienste
  • Diens op aanvraag
Badkamer
  • Seep
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Waaier
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Prys sluit in

Slegs verblyf. Gemeenskaplike kombuisgeriewe.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R2 760
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lekkergoed Plaas, R40, Mica, 1382, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAee11e29e3ccde8fcae2185a95715a8662e7b5d507aa7fded7993dcdb44aac4a0b4b9d9625777753dfc2cd3e6f81c37708960?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 760 per nag, vir 2 mense 2 5 1 5 Farm Lekkergoed R40 1382 Limpopo 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -24.12586433477 30.83465910975
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem