6 gaste
3 slaapkamers
4 beds
2 badkamers
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00 - Off Seeduiker Street, Paternoster, 7381, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Lekkerlag is 'n selfsorg-strandhuis wat ideaal geleë is naby die strand in Paternoster. Wees asb. bewus daarvan dat die strand soms gedurende die vakansiemaande en langnaweke raserig kan word en dat dit gaste wat op soek is na 'n rustige wegbreek kan pla.
Die huis bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-stort. Die tweede slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens wat as 'n koninggrootte-bed opgemaak kan word. Dié 2 kamers deel 'n tweede badkamer met 'n stort.
Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond en ander klein toebehore. Die sitkamer het 'n TV met DStv Stay-pakket. Die sitkamer lei na 'n onderdakstoep met stoepmeubels, ingeboude braaigeriewe en pragtige uitsigte.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Reservations Geverifieer
Eiendomme 72
Resensies 1937
Op LekkeSlaap 12 jaar
Ligging
- Off Seeduiker Street, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
- Gaste dink Lekkerlag het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Off Seeduiker Street, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
Sien kaart- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang