LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Lemara Wildteelplaas | LekkeSlaap
+33

Lemara Wildteelplaas

Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 5 resensies vir Lemara Wildteelplaas
Netheid
4.6/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.6/5
Corli H - Okt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corli H

Rustig in die Bos.

Ons is vriendelik ontvang en daar is gereeld seker gemaak dat ons gelukkig is. Die kamp is goed toegerus beskik oor al die geriewe wat mens nodig het vir 'n rustige naweek in Bosveld. Baie dankie Lemara ons sal vir seker weer gaan kuier.

Margarete V - Aug 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Margarete V
Gesin met klein kinders

Baie mooi, netjies en skoon.

Alles wat mens nodig het vir 'n lekker wegbreek in die bos. Pragtige natuur om te sien. Rusplek vir die siel. Hoogs aan te beveel.

Johan M - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johan M

Ideale plek vir oorslaap.

Lemara het vir ons ‘n lekker vuur gereed gehad en ons kon net ontspan.

Lemara Wildteelplaas's terugvoer

Dankie so baie.

Lemara Wildteelplaas
Eileen N - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Eileen N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker.

Dit was baie lekker en netjies. Ons deur kon net nie sluit nie en daar was net 'n halwe toiletpapierrol gewees, maar dit was baie lekker en sal enige tyd weer gaan as ons weer in daai omgewing is. Dis lekker bekostigbaar.

Andries B - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andries B

Dit was ongelooflik lekker, stil, rustig, skoon. Ek is een van die dae terug.

Eerstens baie dankie aan Jackie, Riana en Tobie, vir julle gasvryheid. Lemara is nie net 'n plaas met diere nie, dit is soveel meer, jy voel sommer tuis tussen al die natuurskoon en vriendelike mense. Die wildsrit was besonders lekker veral die swartwitpense awsome, dankie vir ons hek remote. Wat Lemara so geskik maak is dat dit bekostigbaar is, rustig en skoon en alles is daar wat jy mag benodig. Die diere wat kom eet langs die draad terwyl jy lekker om n kampvuur sit is regtig iets onvergeetlik. Oom Piet, jy kan baie trots wees op jou mooi plaas en personeel. Sien julle weer in November.

Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R527, Lemara Wildsplaas, Hoedspruit, 1380, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAeb8ed4a159374f93898da457a464c3616c01fe391d374e5c78fcaa59e6d9252782c0fe0204dc9f6cc3b58851024bf915614e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000  per nag(plek vir 2) 5 5 1 5 R527 Lemara Game Farm 1380 Limpopo 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -24.392821 30.754939
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!