Lemberg Wine Estate

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Lemberg Wine Estate bied verblyf in 'n selfsorgkothuis op 'n privaat wynlandgoed in Tulbagh. Die eenheid bied slaapplek vir 4 mense wat op soek is na 'n rustige wegbreek naby verskeie besienswaardighede in die Kaapse Wynlande.

Hierdie smaakvol versierde kothuis beskik oor een slaapkamer en een badkamer. Die slaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer. Die leefarea het 2 enkelbeddens. Daar is 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, 'n oond en 'n stoof in die goed toegeruste kombuis, en lugversorging deur die eenheid.

Gratis WiFi, 'n TV met DStv-Premium, 'n braai-area en veilige parkeerplek vir een voertuig word voorsien. Klein, goedgemanierde troeteldiere is welkom indien dit vooraf gereël word.

Daar is 'n dam waar gaste kan swem of visvang. Lemberg Wine Estate bied wynproesessies indien dit vooraf gereël word. Die wynlandgoed is ook naby bergfiets- en voetslaanroetes, Zipline-plekke, asook sjokolade-, olyf- en kaasproe-plekke om te besoek.

Slaapplek

'n Bespreking by Lemberg Wine Estate sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Area 1 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes

Aktiwiteite op perseel

  •  Visvang
  •  Wynproe
  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Wynkelder
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Lugversorging

Konferensiegeriewe

  •  Lugversorging
  •  Televisie

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Vermaak

  •  Boeke en Tydskrifte
  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Lemberg Wine Estate gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R800 per nag (plek vir 4)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za