Tulbagh Akkommodasie by Lemberg Wine Estate | LekkeSlaap
+12

Lemberg Wine Estate

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 32 resensies vir Lemberg Wine Estate
Netheid
4.7/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.8/5
Carlo A - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Carlo A
Gesin met tieners

Die akkommodasie was lieflik, jammer dat die dam nie vis het nie, dit is 'n teleurstelling omdat dit geadverteer word as 'n dam om te hengel.

Pragtige akkommodasie, hou van die feit dat ons ons troeteldier kon neem. Baie rustige plek.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

The accommodation was lovely, pity the dam has no fish, that was a let down as it is advertised as having a dam for fishing.

Lovely accommodation, loved the fact that we could take our pet. Very peaceful venue.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Udo A - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Udo A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflike rustige verblyf.

Ongelooflike rustige verblyf, geen tyd wat jou jaag, die vriendelike gasvryheid met MC en die lekker gesels, dit word opreg waardeer, sal Lemberg aanbeveel.

Arne R - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Arne R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lemberg het ons baie lekker verras, die rustigheid, die kalm water van die dam.

Ons het aanvanklik die dam, met die bootjie, so van 'n afstand dop gehou. Het later ons voete in die water gesit en braaf genoeg gewees om die bootjie uit te neem. Baie lekker ontspanningsplek, met die bootjie as vervoermiddel. Ons het rondgeloop op die perseel en was beïndruk met die stilligheid. Skep 'n baie lekker atmosfeer.

Frances B - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frances B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Iets uit 'n ander wêreld.

Lemberg Wine Estate het die mees asemrowendste 360° grade-uitsig. Die uitsig op die berge, oor boorde en dam is meer as genoeg om 'n mens se asem weg te slaan. Die rondawel is toegerus met alles wat 'n mens sal nodig hê. Indien jy opsoek is na 'n rustige wegbreek is Lemberg Wine Estate die plek vir jou.

Lucette P - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lucette P
Saam met vriende

Tussen berge op 'n wynplaas wat meer wil jy hê!

Regtig een van ons topverblyfplekke op ons toer. Die rondawel is pragtig, goed toegerus en die uitsig! Jy kan van hier die wonderlike area van Riebeek Kasteel, Riebeek-Wes, Tulbagh ens. besoek. As jy wil rus is hierdie die plek.

Jacobus Albertus E - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jacobus Albertus E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie mooi en stil omgewing.

Hartlik ontvang, basies, maar baie netjies en skoon rondavel, pragtige omgewing. Alles teen 'n bekostigbare prys.

Frik S - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frik S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie baie lekker.

Lekker om vanuit jou kamer wynproe te kan gaan doen met beste gaste. Uit pad gegaan om ons na-ure te ontvang. Baie dankie julle!

Lizl F - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lizl F
Gesin met klein kinders

Ideal location to relax and recharge.

Everything we needed for our week long stay.

Amy L - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amy L
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Pragtige en netjiese plek!

Ons was 3 mense wat gebly het by Lemberg en al 3 van ons was so so so verbaas en gelukkig! Die staf was bitter baie vriendelik en die plek baie mooi en naby aan alles! Nie eers te praat oor hulle baie lekker wyn wat mens kan proe en koop nie! Lemberg, julle sal vir seker ons weer sien!

Michelle B - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Michelle B

Pragtige plekkie, vriendelike mense.

Het baie lekker daar gebly. Die plekkie is baie pragtig, goed uitgerus, als wat jy nodig het. Was baie vriendelik ontvang. Kon lekker stap op die plasie en roei op die dam. Sal die plek aanbeveel.

Rinette B - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rinette B
Saam met vriende

Wonderlike wegbreek in die beste verblyf in Tulbagh!

Pragtige kothuis met die mooiste uitsigte en vriendelike mense! Ons het dit so baie geniet en lekker gebly! Dankie vir die moeite en skoon verblyf! Ons kom beslis weer terug!

Pieter R - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjiese kothuis en beslis waarde vir jou geld.

Heerlike verblyf in 'n netjiese kothuis met 'n pragtige uitsig op die berg. Eienaar is gasvry en die boetiekwyne van die plaas is besonders. Beslis 'n besoek werd.

Sunette S - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sunette S
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Pragtige plek.

Ek sal enige tyd weer hier tuis gaan. Dis 'n pragtige plek met die mooiste uitsig oor die berge en wynlande. Baie vriendelike en gasvrye mense.

Gerrit J - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Gerrit J
Gesin met tieners

Baie rustige atmosfeer.

Die personeel was baie behulpsaam met ons aankoms. Die eenheid se kombuis is baie klein, maar voldoende. Die kinders kon in die dam swem en kanovaart. Daar is baie spinnekoppe - seker a.g.v die grasdak, maar dit het ons nie te veel gepla nie. Die komplimentêre bottel wyn was 'n groot verrassing.

Betsie L - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Betsie L
Gesin met tieners

Heerlik.

Ons het heerlik gebly, dis rustig en baie mooi. Het die roei baie geniet.

Lizel G - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Lizel G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustig en netjies, met alles wat jy benodig, en baie mooi ligging.

Rondawel was baie netjies met alles daarin wat mens mag nodig kry. Die omgewing/ligging is pragtig en baie rustig - goed vir 'n mens se siel. Dit was ook ideaal geleë vir ons doeleindes aangesien ons 'n troue op Morgansvlei gehad het. Sal definitief weer daarheen gaan iewers in die toekoms, en ook aanbeveel aan ander mense. Dankie.

Wiebke V - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wiebke V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtig gemeubileerd. Gemaklike, groot bed. Vriendelike, maklike onthaal. Het aan al ons behoeftes voorsien vir oornag op pad na die Noorde.

Ons het dit geniet om in die omgewing te stap. Ons het min tyd gehad, so het wynproe gelos. Die komplimentêre bottel Lemberg was 'n groot bederf!

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Beautifully furnished house, comfortable, big bed, friendly, easy reception. Met all our needs for a one night stop en route to the North.

We also enjoyed walking in the surrounding area. Our lack of time made us skip the wine tasting, and therefore the complementary bottle of Lemberg wine is a great treat!

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Jannie H - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jannie H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker rustig.

Ons was goed ontvang en die bottel rooiwyn was 'n bonus. Ons het die plek geniet. 'n Mens moet seker alles saambring na 'n selfsorg-eenheid, maar deesdae gee die eienaars gewoonlik goed soos koffie, suiker en melk. Sommiges gee selfs beskuit! Maar die bottel wyn het seker opgemaak hiervoor. Sou waardeer het as hulle ons gewaarsku het dat die krag om 09:00 sou af wees (hulle het geweet dit sou gebeur).

Odette D - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Odette D
Gesin met klein kinders

Pragtige omgewing en vriendelike mense.

Die gasheer is regtig baie vriendelike mense. Ons verblyf was heerlik en voldoende aan ons behoeftes.

Christelle M - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Christelle M
Gesin met klein kinders

Lekker rustig en baie mooi.

Baie mooi omgewing. Ons het die rustigheid geniet.

Johan G - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike plaasatmosfeer met stilte en harmonie.

Ek sal Lemberg Wine Estate ten sterkste aanbeveel. Heerlike, rustige atmosfeer wat jou laat ontspan.

Johan K - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Johan K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was rustig en ontspannend.

Ons het die drie nagte wat ons by Lemberg deurgebring het, baie geniet. Dit is in 'n stil en rustige en mooi omgewing en die mense is vriendelik. Vir my persoonlik was die matrasse op die beddens nie ferm genoeg nie. Dit is egter my persoonlike smaak. 'n Voetmat aan beide kante van die dubbelbed sal ook goed wees. Daar was net 'n voetmat aan die een kant van die dubbelbed.

Andre G - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Andre G
Saam met vriende

Alles baie skoon, netjies en gemaklik.

Met ons aankoms was ons verwelkom and selfs 'n bottel komplimentêre wyn gegee. 'n Hoop vuurmaakhout vir die aand se braai en 'n ontspannende stappie om die plaasdam en nabye wingerd was genotvol.

Ilse B - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilse B
Gesin met klein kinders

Loved it.

The kids loved it and we had a really nice, relaxing stay.

Debbie S - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Debbie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vars lug!

Baie vriendelike personeel, baie netjiese plek en 'n grasgroen uitkyk. Sal definitief enige een die plekkie aanbeveel.

Lorette E - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lorette E
Gesin met klein kinders

Absoluut heerlik en baie rustig!

Die rustigheid van die natuur en die behuising is fantasties. Ongelukkig nie baie tyd gehad vir besienswaardighede in die omgewing nie, maar word sterk aanbeveel!

Anton L - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Anton L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies.

Baie netjies en gerieflik, sal enige een aanbeveel om daar te kuier. Baie om te sien en so rustig. Daar is baie plekke om te sien en om Ceres toe te ry is ook net om die draai.

Lydia P - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Lydia P
Gesin met klein kinders

'n Heerlike ruskans!

Pragtige dam en berge en naby die dorp Tulbagh geleë.

Sanell T - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sanell T
Gesin met klein kinders

Ons was baie gerieflik en het ons verblyf geniet.

Het haardroër en 2 punt plug gemis. Stel ook voor hulle vervang die komberse. Andersins skoon en netjies. Sal weer hier bly. Goeie waarde vir geld. Ons was baie gerieflik.

Jodri L - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jodri L
Saam met vriende

Ongelooflik mooi en waarde vir geld.

Dankie vir 'n heerlike aand, ons sal julle beslis aanbeveel.

Lemberg Wine Estate's terugvoer

Goeiedag Jodri.
Baie dankie vir julle terugvoer oor julle tyd op Lemberg.
Ons sien uit daarna om julle weer vorentoe te akkommodeer.
Vriendelike groete.
Lemberg Wynlandgoed.

Lemberg Wine Estate
Anthea G - Apr 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anthea G
Gesin met klein kinders

Saligheid.

Fantastiese blyplek, rustigheid en super gesellig.

Lemberg Wine Estate's terugvoer

Goeiedag Anthea.
Baie dankie vir jou terugvoer oor julle tyd op Lemberg.
Ons sien uit daarna om julle weer te akkommodeer in die toekoms.
Vriendelike groete.
Lemberg Wynlandgoed.

Lemberg Wine Estate
Nathalie S - Apr 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nathalie S
Saam met vriende

Beautiful and peaceful stay. If you like nature and animals you will love it!

Beautiful and peaceful getaway perfect for wine lovers exploring the Tulbagh wine route and surrounding.

Lemberg Wine Estate's terugvoer

Dear Nathalie.
Thank you very much for your review.
We look forward to accommodate you again in the future.
Kind Regards.
Lemberg Wine Estate.

Lemberg Wine Estate
Vanaf R800
per nag (plek vir 4)
Vanaf R800
per nag (plek vir 4)
Vanaf R800
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Straatskerk, Lemberg Wine Estate , Tulbagh, 6820, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDIwMjgzMmI3LWNhOWMtNGZlNC1iNDQ3LWUxNWU3OGRiZDhjYg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R800  per nag (plek vir 4) 32 5 1 5 Straatskerk Lemberg Wine Estate 6820 Wes-Kaap 086 999 0018 12:00-18:00 10:00 -33.302404 19.10644
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za