Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lemon Tree

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Louisa Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Jaar gelys 5

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 5 resensies vir Lemon Tree
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
5.0/5
Mike H - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mike H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Relax.

Great stopover for the night.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Madelein W - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madelein W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons kon lekker braai en rustig slaap.

Heerlik gebly. Netjies, die gasvrou was baie vriendelik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annalien V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annalien V
Gesin met tieners

Netjies, ruim, rustig.

Ons het baie lekker gebly. Na 'n lang dag op die pad was die lieflike bad 'n hoogtepunt vir my. Heerlik geslaap die aand. Sal vir seker Lemon Tree aanbeveel! Daar word baie moeite gedoen met die kamers.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kenneth D - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Kenneth D
Gesin met klein kinders

Baie gerieflik, baie skoon en heerlik geslaap. Goed ingerig en waarde vir geld.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Adri V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adri V
Gesin met tieners

Sal weer daar boek in die toekoms.

Baie netjiese, skoon, veilige plekkie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 100
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R1 100
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kieserstraat 7, Beaufort-Wes, 6970, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8c0b6e01f64a91a785eefcb03f968ffa67172b5198f505da32a05b0c26b5a25840ae1e9c7ab4d1c413147561fce7bca7e93e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag, vir 4 mense 5 5 1 5 7 Kieser Street Beaufort West 6970 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.350432305042 22.604888801189
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem