Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

LeoLapa

Selfsorg
  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Staanplek 31 Erf 1, Tamboti Mjejane Wildreservaat, Hectorspruit, 1330, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R9 900 per nag (plek vir 10)

Beskrywing

LeoLapa is op die skilderagtige oewer van een van die Krugerwildtuin se grootste riviere - die Krokodilrivier - geleë, en is omring deur derduisende hektaar Afrika-wildernis. Dit is hier waar verskeie wild na die rivieroewer gelok word vir kos en om hul dors te les. Dit is hier waar die paaie van roofdiere en hul prooi kruis. Dit is hier waar lewe en dood maats is. Dit is hier waar jy seker kan wees van 'n asemrowende ervaring.

LeoLapa huisves 10 gaste in 5 privaat slaapkamers. Daar is 3 slaapkamers wat elk 'n koninggrootte-bed het en die ander 2 slaapkamers het elkeen 2 enkelbeddens. Elke slaapkamer het 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die lang gang lei na 'n groot sit- en eetkamerarea vanwaar gaste verskeie diere en voëls kan sien. Hierdie kamer lei na 'n enorme stoep met 'n randvloeiswembad en braai-area.

Die kombuis is met 'n yskas, mikrogolf, stoof en 'n oond toegerus. Die huis het ook lugversorging, dakwaaiers, 'n TV en 'n kroeg. Gaste kan die ware Afrika in al sy glorie en buie besigtig. LeoLapa is 'n Groot 5-gebied op sy beste wanneer die son oor die Kruger Nasionale Park sak aan die einde van nog 'n merkwaardige dag.

Slaapplek

’n Bespreking by LeoLapa sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 5
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Restaurant op Perseel
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe
  • Xhosa

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Internet
  • Plek vir tot 10 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Waaier
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 7 resensies vir LeoLapa
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ligging

  • Staanplek 31 Erf 1, Tamboti Mjejane Wildreservaat, Hectorspruit, 1330, Mpumalanga
  • Gaste dink LeoLapa het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R9 900
per nag (plek vir 10)
Vanaf
Vanaf R9 900
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Staanplek 31 Erf 1, Tamboti Mjejane Wildreservaat, Hectorspruit, 1330, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3ce4a67374289145341f8adf18516557f251de7c2a8c2417ffe557007ce40dcfce27cecfa2131e8217c091aab180f5266915?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R9 900 per nag (plek vir 10) 7 5 1 5 Stand 31 Erf 1 Tamboti Mjejane Game Reserve 1330 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -25.379685918416 31.730996668339