Leopard Lodge

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Leopard Lodge is in die bos naby die Hartbeespoortdam geleë. Dié Afrika-boslodge is ontwerp om die natuurlike omgewing te weerspieël en gebruik natuurlike bronne sover moontlik. Die rustige lodge is op 250 hektaar-bosveld met wild wat vrylik rondloop, dit maak dit die perfekte plek om weg te kom van die besige stad.

Die lodge het slaapplek vir 32 gaste wat deel en 16 enkelgaste. Daar is 11 en suite-kamers met 2 enkelbeddens, 3 luukse, losstaande hutte en 'n selfsorgkothuis.

Daar is 'n restaurant op die perseel waar gaste kan heerlike maaltye saam met vriende en familie kan geniet. Ontbyt is by die tarief ingesluit. Middagete is die meeste van die tyd beskikbaar en piekniekmandjies kan ook gereël word. Aandete kan op versoek voorberei word.

Leopard Lodge is nie 'n tradisionele vakansieoord nie en het nie geriewe vir kinders, soos speelgrond of tennisbane nie. Daar is 'n swembad by die Khaya gastehuis en nog een by die hooflodge wat gaste kan gebruik indien daar nie 'n privaat funksie is nie.

Die kamers het nie TV's nie en die badkamers het slegs storte en nie baddens nie vir waterbesparing. Stapskoene, 'n verkyker, bergfiets, swemhanddoeke, gholfstokke en 'n leesboek word aanbeveel. Die Skeerpoort bergfietsroetes is in die omgewing. Daar is slegs WiFi by die hooflodge en nie in die gastekamers nie.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Jacuzzi
  •  Konferensiegeriewe

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  American Express
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Kroeg
  •  Swembad
  •  Jacuzzi
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Restaurant op Perseel
  •  Konferensiegeriewe
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Konferensie geriewe

  •  Lugversorging
  •  Wegbreekkamers
  •  Dataprojektor
  •  Blaaibord
  •  Witborde

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Aandete Op Versoek
  •  Middagete
  •  Piekniekmandjies Op Versoek
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  24-Uur Sekuriteit

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Leopard Lodge gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 050 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]