Leopard Lodge

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 181 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.5
Veiligheid
4.6
Wayne W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Was vir seker die moeite werd. Dit was 'n belewenis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andre S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Baie vriendelik, behulpsaam en doen die ekstra wat ons sal laat teruggaan. Uitkyk oor die dam aan die eenkant en 'n baie mooi kraan aan die ander terwyl ons op die stoep van Mopani no 1 gesit het. Aasvoëls het gedraai ver bo die kraan! Ons etes was lieflik in die restaurant wat baie meer as pizza en burgers insluit. Spesiale dank vir die verwelkoming, en puik diens van die personeel - almal van hulle, maar spesifiek aan die kelner wat 'n blommetjie op die tafel kom sit het vir ons aandete!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leon N
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Rustig, mooi omgewing, pragtige uitsigte. Dit was 'n baie lekker stil plek, en ons het pragtige uitsig gehad, met die aasvoëls wat oor die berg gesweef het. Dit is regtig net 'n lekker rustige naweek wegbreek plek. Ons het ontbyt by die restaurant gehad - wat baie waarde vir geld was, en toe gaan rondry. Na die middag het ons besluit om toe weer by die restaurant te gaan vir aandete, en dit was van die lekkerste steak wat ek gehad het in 'n hele ruk.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jeanne H
Kort verblyf
5.0
Okt 2025

Uitstekend. Was baie lekker en pragtig. 'n Toaster sal nice wees en wynglase. Verder geen klagtes. Die fotos op die website is nie so mooi soos dit regtig is nie. Verskeidenheid van meer fotos sou ek aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerhard B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Lekker gebly en gekuier ongeag 'n paar klein tekortkominge. Die chalet is ruim en die private swembad is 'n baie lekker toevoeging. Uitsig is asemrowend. Die baie ruime kombuis het egter baie min voorbereidingstoerusting, geen opskepbakke of braaitoerusting nie. Die jacuzzi was ook buite werking. Nogtans 'n goeie ervaring met familie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

René F
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Tranquil. Very pleasant stay surrounded by beautiful nature.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Koos G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Was 'n goeie keuse vir 'n veilige en rustige oornagplek wat ook 'n restaurant bied. Die gastehuiskamer was gerieflik, netjies en skoon met alles wat mens nodig kan kry. Die ontbyt by die restaurant was smaaklik en ons kon dit geniet met die mooiste uitsig oor die omgewing. Vriendelike en bekwame personeel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Corlia V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Beautiful! Words can't even describe the beauty of this place and the nature. Highly recommended!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Denis Geverifieer

Eiendomme 5

Resensies 280

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
R 700
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 700
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 700
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 38 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R560 - Portion 234, Skeerpoort 477 JQ, Hartbeespoort Dam, 0240, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA27979f64a4475373e0301771c177c73d1eae04d33f8b2d9ab3b767a3cde0109c4220df83d779f9dd37689592895f480cd4bd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag (plek vir 2) 181 5 1 5 R560 - Portion 234 Skeerpoort 477 JQ 0240 Noordwes 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -25.753644069717 27.7619600453

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang