+156

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 201 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.5
Veiligheid
4.5
Chine K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Absolutely amazing stay at Leopard Lodge. We had an absolutely amazing time at Leopard Lodge. We were booked in Willow. It has everything that you need for a leisure and convenient stay. The Jacuzzi was absolutely amazing. The staff were really friendly and eager to assist with any questions that we had. The breakfast that we had the morning after was also amazing. Leopard Lodge is most definitely a must-stay. Highly recommended.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Eileen H
1 nag
5.0
Jan 2026

Relaxing and amazing. We stayed one night at Leopard Lodge at Hartbeespoort Dam in the Morula unit and absolutely loved it. It was way better than we expected and such a great find. The owner has only recently taken over and is clearly putting a lot of effort into improving the place, but honestly, it was perfect for us as is. The unit was comfortable, well set up, and had everything we needed. The staff were super friendly and welcoming, which made the stay even better. The infinity pool was the standout — the view is incredible. We were genuinely sad we only stayed one night and would definitely come back for longer next time. Would happily recommend this place to anyone looking for a chilled stay with an amazing view.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charlene B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Perfect. Our stay was wonderful and everyone there was very helpful and amazing.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mathilda M
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Feb 2026

Aangenaam. Dit was lekker, dankie.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Rickus W
1 nag Saam met lewensmaat
1.4
Feb 2026

Nie na verwagting nie. Ons verblyf was ongelukkig ongemaklik en nie na verwagting nie. By ons aankoms was die warmbad yskoud. Ek het dit op die korrekte instelling gestel, maar dit het eers die volgende oggend warm geraak. Op ’n koue, reënerige dag sou dit ideaal gewees het, dit was immers die hoofrede waarom ons spesifiek hierdie kamer gekies het. Verder het die geyser oorgeloop om 23:00 en ons het aanvanklik gedink dit het gebars. Die DB-boks is by die agterdeur, waar die geyser ook geleë is. Ons moes deur die area beweeg terwyl kookwarm water uitgeloop het om die geyser af te skakel, wat ’n onveilige situasie geskep het. Wat dit vererger het, is dat daar ’n noodknoppie beskikbaar is, maar ondanks verskeie pogings het niemand daarop gereageer nie. Ek het ook die lodge herhaaldelik geskakel sonder antwoord. Nadat iemand uiteindelik opgetel het, is daar aan my gesê die geyser was bloot te warm en het daarom oorgeborrel, en dat ek dit net by die DB-boks moes afsit terwyl hulle dit later sou regstel. Dit laat die vraag ontstaan waarom gaste toegelaat word om in te boek terwyl herstelwerk nog aan die gang is of nog gedoen moet word. Die badkamer se dak en mure het sigbare vorm/muf gehad. Ek verstaan dat die lodge in ’n bosomgewing is, maar spinnerakke in die badkamerhoeke dui daarop dat daar nie deeglik skoongemaak word nie. Verder was daar vuil lepels en geen melk vir die koffie voorsien nie. Ons moes self skoonmaak en melk gaan aankoop. Ons vermoed die troue wat plaasgevind het, het moontlik al die aandag opgeneem. Ons is nie kwaad nie, maar ons ervaring was teleurstellend en beslis nie aangenaam nie.

Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
3.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
1.0

Anonieme gas
Kort verblyf
1.0
Jan 2026

Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
1.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
1.0

Brendan V
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2025

Awesome, great. Great place, value for money and great service. Awesome place to stay for a quick getaway.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Estelle B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Rus en vrede! Ons het beslis 'lekker' gebly! Die personeel is bitter vriendelik, behulpsaam en gaan uit hul pad uit vir jou. Ek en my man was by Leopard Lodge vir ons huweliksherdenking (16 Des.) en toe die personeel dit hoor, het hul vir ons 'n spesiale tafel by die restaurant gedek. Die kos was besonders en heerlik! Ontbyt is ook ingesluit, wat ek voel 'n groot bonus is. Ons eenheid (Mopani 2) was 'n heerlike hout 'cabin' met 'n balkon en 'n pragtige uitsig! Dit was so rustig en 'n mens kon die Here se skepping opnuut waardeer!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Allen S
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2025

Great. Baie mooi plek. Alles gehad wat ons gekort het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christine V
1 nag
5.0
Des 2025

Aangename ervaring. Ongelooflike uitsig, vriendelike personeel, heerlike kos.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Denis Geverifieer

Eiendomme 5

Resensies 301

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
R 640
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 640
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 640
per nag (plek vir 2)
Bespreek

R560 - Portion 234, Skeerpoort 477 JQ, Hartbeespoort Dam, 0240, Noordwes

Sien kaart
  • Slaapplek vir 38 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA27979f64a4475373e0301771c177c73d1eae04d33f8b2d9ab3b767a3cde0109c4220df83d779f9dd37689592895f480cd4bd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R640 per nag (plek vir 2) 201 5 1 5 R560 - Portion 234 Skeerpoort 477 JQ 0240 Noordwes 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -25.753644069717 27.7619600453

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang