Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Leopard Rock Lodge

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.4/5

Lizelle Geverifieer

Eiendomme 7

Resensies 35

Jaar gelys 10

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 5 resensies vir Leopard Rock Lodge
Netheid
4.4/5
Diens
4.6/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.8/5
Lauren W - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lauren W
Saam met vriende

Great location, awesome stay overall.

Lodge is lovely. However, the gas hob was not working properly the first night. They did attend to this in the morning. Cleaning before occupation needs to be addressed a bit more; there were rat droppings on the beds in one of the loft areas, and the domestics stated that they did not have keys to change the linen.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tobie L - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tobie L

Heerlik gekuier. Diens uitstekend. Beslis die besoek werd.

Die privaatheid van elke slaapeenheid is "priceless".

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Imogen M - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Imogen M

Luxury in the bush.

The accommodation is complete with everything you will ever need. Sitting on the deck was extremely tranquil with animals walking right up to the edge. An absolutely incredible experience.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Charlene E - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlene E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastiese plek, heerlik gekuier. Net die eetkamer en sitkamer se ligte werk nie.

Kaggel se rook bly die huis intrek gaan nie op deur die koorsteun nie. Besonderse plek, elke gesin met eie kamers. Ons het baie lekker gekuier. Sal weer terug gaan. Net die ligte en die rook wat die huis in trek moet aandag aan gegee word.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rene V - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rene V
Saam met vriende

Die huis en omgewing is absoluut asemrowend. Dis stylvol en ten volle toegerus om 'n lekker vakansie te kan hê!

Dis stylvol en ten volle toegerus - alles is daar om te verseker dat jy 'n lekker ruskans kan neem!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R9 295
per nag (plek vir 13)
Vanaf
Vanaf R9 295
per nag (plek vir 13)
Vanaf
R9 295
per nag (plek vir 13)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 13 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die R516, Syferfontein 4, Mabalingwe Natuurreservaat, Bela-Bela, 0480, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAhC6Ab8ne9XnKAJrYJj7vVCdYRLzIJHCCBi3DgjK1hDPlzPEXQi?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R9 295 per nag (plek vir 13) 5 5 1 5 Off the R516, 4 Syferfontein Mabalingwe Nature Reserve 0480 Limpopo 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -24.772992 28.019616
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem