Leopard Tree Retreat
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Zain Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 19
Op LekkeSlaap 6 jaar
Opsomming van Resensie
Tamarin B - Apr 2024
Algehele gradering
Would highly recommend to anyone.
Marilize V - Mrt 2024
Algehele gradering
Goeie waarde vir geld en vriendelike diens.
Tamara Z - Des 2023
Algehele gradering
Great value and friendly service tucked away in the pretty Mbombela bush.
Claire B - Nov 2023
Algehele gradering
Amazing.
Hennie G - Jul 2023
Algehele gradering
Baie lekker en skoon.
Antoinette E - Okt 2022
Algehele gradering
Baie lekker en rustig.
Corne M - Jul 2022
Algehele gradering
Fantasties.
Lees meerClifford R - Des 2021
Algehele gradering
Our stay at Leopard Tree Retreat was awesome as always.
Johan B - Nov 2021
Algehele gradering
Lekker
Madelaine D - Nov 2021
Algehele gradering
Dit was heerlik.
Gerda V - Mei 2021
Algehele gradering
Fantastiese belewenis in die stilte van die natuur
Leopard Tree Retreat se terugvoer
Dankie vir U besoek, dit was heerlik om U te ontmoet.
Gail W - Apr 2019
Algehele gradering
Beautiful place, fantastic hospitality.
Marli V - Des 2018
Algehele gradering
'n Wonderlike wegbreekplekkie.
Jennette V - Nov 2018
Algehele gradering
Good for a short stay
Leopard Tree Retreat se terugvoer
Thank you, Jeanette, it was wonderful to meet you both. Take care and hope to see you again in the future.
Sasha-lee H - Aug 2018
Algehele gradering
Pragtige wêreld! Ons het baie lekker gerus.
Leopard Tree Retreat se terugvoer
Hi Sasha-lee
Dit was heerlik om julle te ontmoet en ek is bly julle het jou naweek geniet. Ek sien uit om julle weer te sien.
Andrew M - Jul 2018
Algehele gradering
Rustig.
Leopard Tree Retreat se terugvoer
Thank you so much, it was really nice to meet you. I am glad you are home safe and hope everything went well in White River.
Johan D - Jul 2018
Algehele gradering
Dit was rustig en stil.
Leopard Tree Retreat se terugvoer
Dankie Johannes, dit was heerlik on julle te ontmoet. Bly julle is veilig by die huis.
Walter B - Jul 2018
Algehele gradering
Goedkoop en vuil.
Leopard Tree Retreat se terugvoer
Hi Walter. I am sorry you felt this way, I am a little concerned that you state it was dirty as I cleaned the place myself. I am also a little perturbed that you say it was an old farm house, this is not the case at all and is a relatively newer building on the farm. While we appreciate your feedback I do find that it is very far off what other people have said about the place.
Jack H - Jun 2018
Algehele gradering
Beeldskoon natuur, baie rustige omgewing.
Leopard Tree Retreat se terugvoer
Beste Jack,
Dankie dat u ons besoek het, dit was wonderlik om julle te ontomoet.
Groete,
Leopard Tree Retreat
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 27 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Isingaplaas Deel 7, R2296-weg, Nelspruit, 1226, Mpumalanga