+44
Kampeer/karavaan in Citrusdal

Leopard's Tree Campsite

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.


Prys sluit in
Kampeerterreine
Tariewe is vir kamp en gaste moet hul eie toerusting saambring.
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1000 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

- Daar is 'n grondpad van 500 m na die verblyf. Gaste moet voor aankoms navraag oor die toestand van die pad doen aangesien dit weens onvoorsiene omstandighede kan verander.
- Twee klein- tot mediumgrootte-honde word teen 'n ekstra koste per staanplek toegelaat en reëlings moet vooraf getref word.
- Honde moet ten alle tye op leibande wees.
- Die luiperds is baie skaam en gaste gaan hulle heel moontlik nie sien nie.
- 'n Breekskade- en geraasdeposito van R500 per staanplek is in kontant met aankoms betaalbaar.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 3 weke voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 3 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R 500
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 500
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 500
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Keerom Street, Boskloof Farm, Citrusdal, 7430, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 48 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4896d34daf222c1a9965fe4b401a5f129352a20293dfd6153d665490a0d73c737877de29bb0e0fc99509f1274fd1c5abe483?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R500 per nag (plek vir 4) 56 5 1 5 Keerom Street Boskloof Farm 7430 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.760100194483 19.076792999866
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang