+44
Kampeer/karavaan in Citrusdal

Leopard's Tree Campsite

48 gaste

0 slaapkamers

0 beddens

1 badkamer

30% AF!
Spesiale aanbod
Kry 30% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 10 Apr 2026 tot 12 Apr 2026.
  • Slaapplek vir 48 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Keerom Street, Boskloof Farm, Citrusdal, 7430, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Leopard's Tree Campsite bied rustige kampeerverblyf vir 4 in karavane of boswaens 20 km vanaf Citrusdal.

Die staanplekke is onder eikebome langs 'n stroom en elke staanplek het elektrisiteit, 'n waterpunt en braaigeriewe.

Die kampeerplek het gemeenskaplike ablusiegeriewe met warmwaterstorte, spoeltoilette en opwasgeriewe. Twee honde word teen 'n ekstra koste per staanplek toegelaat en reëlings moet vooraf getref word.

Gaste kan die rotspoele verken, voëlkyk met 40 spesies op die perseel en gaan voetslaan in die berg.


Kamer-opset

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Swembad
Troeteldiere op versoek

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 54 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Marlene B
Saam met vriende
5.0
A gem of a campsite. What a gem of a campsite Leopard's Tree is! It is a small campsite, so no overcrowding. Big stands with lovely big...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Apr 2026
Louis S
Gesin met klein kinders
5.0
Ons kinders kon heerlik op hulle eie speel. Baie lekker, baie spasie vir kinders om te speel.
Mrt 2026
Alison R
Saam met vriende
5.0
Nice quiet, safe and shady campsite. We had a very pleasant stay under the shaded trees. The hike was nice and even better when we cool...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Des 2025
Rencia V
5.0
Heerlike kampterrein met baie skaduwee. Rustig en stil. Lieflike rivier swembad. Sien sterre.
Okt 2025
Jacques V
5.0
Heerlike wegbreek. Pragtige omgewing, puik diens en mooi skoon geriewe.
Sep 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Inalize Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 54

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • Keerom Street, Boskloof Farm, Citrusdal, 7430, Wes-Kaap
  • Gaste dink Leopard's Tree Campsite het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R500
30 % AF
R 500 R 350
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R500
30 % AF
R 500 R 350
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R500
30 % AF
R 500 R 350
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Keerom Street, Boskloof Farm, Citrusdal, 7430, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 48 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4896d34daf222c1a9965fe4b401a5f129352a20293dfd6153d665490a0d73c737877de29bb0e0fc99509f1274fd1c5abe483?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R500 nouVanaf R350 per nag (plek vir 4) 54 5 1 5 Keerom Street Boskloof Farm 7430 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.760100194483 19.076792999866
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang