Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

L'Ermitage Quagga Lodge

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 10 resensies vir L'Ermitage Quagga Lodge
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.7/5
Hilda N - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hilda N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Alles wat jy nodig het vir 'n heerlike uitspan - 'n tuiste weg van die huis.

Ons sal vir seker weer gaan - luukse verblyf met 'n asemrowende uitsig, goed ingerigte huis wat goeie waarde vir geld is. Die binnebraai kan dien as 'n kaggel in die winter.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Angelique P - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Angelique P
Gesin met klein kinders

Lekker rustig. Alles tot ons beskikking. Binne en buite braai! Voorkant en agterkant stoep. Mooi uitsig.

'n Plek waar mens kan rus uit die geraas. Mens kan sterre sien.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ashleigh C - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ashleigh C

Amazing!

Beautiful destination! Definitely a place you want to go to to get away from the busy city life!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Neill V - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Neill V
Gesin met klein kinders

Wonderlik en ontspannend.

Ligging is goed. Diens was wonderlik. Wonderlik en ontspannend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cobus V - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cobus V
Saam met vriende

Absoluut 5 sterre!

Ons kan nie wag om weer terug te gaan nie, die beddens is fantasties, uitsig asemrowend, die gasheers die beste! Baie baie luukse afwerkings en goeie waarder vir geld. Die binnebraai kan dien as 'n kaggel in die winter. Ons is al besig met ons tweede vakansie bespreking met die lieflike plekkie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andriette M - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andriette M
Gesin met klein kinders

5 ster-verblyf in die ongerepte.

Fantastiese verblyf, skoon, netjies en goed ingerig. Rustig op die rivier met die mooiste sonsondergang!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jaco D - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jaco D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker luuks.

Heerlik gekuier. Kwagga projek is iets besonders.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Thando M - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thando M
Saam met vriende

Great place would definitely go again.

Amazing views and the place was very clean and well kept, will definitely visit again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

L'Ermitage Quagga Lodge se terugvoer

Thank you for your review of your recent stay with us. We truly value and appreciate your feedback. The team and I are delighted that you enjoyed your stay and we are looking forward to welcome you back soon.

L'Ermitage Quagga Lodge
Jordaan C - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jordaan C
Gesin met klein kinders

Lieflike, rustige, skoon verblyf. Perfekte wegbreek van die stad.

Perfek vir kinders.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Danielle S - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danielle S
Saam met vriende

Most amazing place. Perfect for an escape.

The chalet is beautifully decorated and has everything you need. The night sky makes you want to spend more time there.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R2 320
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R2 320
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R2 320
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: L'Ermitage Game-weg, Langs die R399, Velddrif, 7365, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0cc2c01e4ad48b354c0b007e4914c94834479b41971479bc75d91e579ee42fc6f6ac7a6876f4e63ea3fc6c89e01ff90d3beb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 320 per nag (plek vir 4) 10 5 1 5 L'Ermitage Game Road Off the R399 7365 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -32.821475 18.2210916