Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Les 3 Marulas

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Philippe Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Jaar gelys 8

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 6 resensies vir Les 3 Marulas
Netheid
4.2/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5
Shane H - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Shane H

Good experiance, good location, accommodation was good.

The whole stay was pleasant. Well catered for. However a few baddies. Lots of construction nearby every day and night. The noise was an irritation. The towels supplied were very old and smelly. Would rather they buy new ones or bring your own. The pool leaks and needs repair.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Riana B - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riana B
Gesin met klein kinders

Baie lekker huis en lapa!

Heerlike huis vir groot familie, goed toegerus en alles baie skoon en netjies, regte Bosveld-ervaring.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Les 3 Marulas se terugvoer

Dear Riana,
Nice to see you've enjoyed your stay at Les 3 Marulas.
We hope to see you there again!

Les 3 Marulas
Christo H - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christo H

Die huis was regtig awesome verby, ons het baie lekker daar gekuier.

Die huis het regtig als wat jy nodig het, daar was niks kort nie. Met ons aankoms was die splash pool reeds vol, die huis skoon en netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Les 3 Marulas se terugvoer

Dear Christo, we are happy to hear that you enjoyed your stay at Les 3 Marulas.
A very nice group, that we hope to see again, maybe during another season to see another face of this wonderful Marloth Park.
With our best regards,
Philippe & Sandrine

Les 3 Marulas
Nicole M - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Nicole M
Gesin met klein kinders

A wonderful bush experience.

We would definitely be returning at some stage. The house is beautiful, just needs a bit of maintenance and a thorough deep clean to clear the cobwebs and friendly bats in the beams. Also pots and pans need to be changed. Would then be 5 star and value for money.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Eleanor L - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eleanor L

Fantasties.

Ons het baie onder die lapa gekuier en in die splash swembad geswem, en baie diere gesien. Die weer was baie lekker. Huis het baie spasie gehad. Baie stilte in die bos.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Les 3 Marulas se terugvoer

Dear Eleanor, I'm happy you enjoy your stay at Les 3 Marulas. We hope to see you again, maybe during another season to see another face of this wonderful Marloth Park. With our best regards, Philippe & Sandrine

Les 3 Marulas
AndrÉ S - Nov 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
AndrÉ S
Saam met vriende

Ons het 4 fantastiese dae gehad.

Hierdie was 'n ongelooflike paar dae! Ek is 'n ou wildtuin-man wat elke jaar ten minste een keer daar moet uitkom. Hierdie was my eerste keer in Marloth en ek sal dit ten sterkste wil aanbeveel! Ek het gehou van die bekostigbare spesiale tariewe wat hulle in die week gehad het. Ek het nie kinders wat op skool is nie en gedurende die week is dit perfek! Sal volgende jaar Mei-maand baie graag weer in dieselfde huis wil gaan bly! Julle diens was ook skitterend! Dankie daarvoor!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Les 3 Marulas se terugvoer

Thank you Andre.
I am glad you enjoyed your stay.
Kind regards,
Sandrine

Les 3 Marulas
Vanaf
R3 000
per nag (plek vir 10)
Vanaf
Vanaf R3 000
per nag (plek vir 10)
Vanaf
R3 000
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tarentaallaan 2873, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDYxMTNjMmYzLThjYzctNDAzNy1hM2Y0LTViOWY4ZGRjZDc1ZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 000 per nag (plek vir 10) 6 5 1 5 2873 Tarentaal Avenue Marloth Park 1321 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -25.33731 31.79454
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem