L'Escalier Cabanas 404
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Serena Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 10
Op LekkeSlaap 3 jaar
Opsomming van Resensie
Pierre V - Mrt 2024
Algehele gradering
Rustig, netjies, stil, mooi uitsig.
Zinhle D - Feb 2024
Algehele gradering
We would definitely come back with our spouses on the next vacation.
Johannes Hermanus D - Des 2023
Algehele gradering
Behalwe die bogenoemde foute, is daar lekke. Netheid kan verbeter word (spinnerakke). Die see is vuil.
L'Escalier Cabanas 404 se terugvoer
Beste Johannes
Baie dankie vir jou besoek by ons. Die opmerkings rakende die see kan ons ongelukkig nie verbeter nie. Ons het baie reen gehad, die rede vir die water wat nie altyd blou was nie.
Die ander probleme is uitgesorteer.
Voorspoedige 2024 word jou en jou gesin toegewens.
Groete
Emmie
Leonie C - Okt 2023
Algehele gradering
Awesome vakansieplek.
Amanda X - Apr 2022
Algehele gradering
Great.
Mari-chelle G - Mrt 2022
Algehele gradering
Baie lekker gebly.
Marlanie M - Mrt 2022
Algehele gradering
Stay was great, close to shops and beach. All great expect for blocked kitchen sink.
Phumzile S - Okt 2021
Algehele gradering
I enjoyed it.
Towera K - Mei 2021
Algehele gradering
Absolutely Brilliant. I loved it.
Lees meerL'Escalier Cabanas 404 se terugvoer
Dear Towera,
We glad that you enjoyed the place and thank you for the positive feedback. We take pride in trying to facilitate our guests to the best of our ability.
We will be absolutely thrilled to host you again.
Best Regards
Charlotte D - Mei 2021
Algehele gradering
Baie goeie ligging en die seeuitsig is pragtig.
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Beach-weg 7, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom