Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Let the good times roll

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Arago-weg 6, Kaap St. Francis, 6313, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Let the good times roll is 'n bekoorlike vakansiehuis in Kaap St. Francis en dit bied gerieflike selfsorgverblyf wat ideaal is vir 'n gesin wat vakansieverblyf 2,5 km vanaf 'n Blouvlagstrand soek.

Verblyf word in 2 gerieflike selfsorgeenhede in Kaap St. Francis gebied.

Die eerste eenheid is 'n tweeslaapkamerktohuis met 'n oopplan-sitarea en -kombuis, 'n klein dek met ingeboude braaigeriewe en geriewe inslutiend gratis DStv, WiFi en 'n omsetter wat verseker dat die verblyf nie deur kragonderbrekings geraak word nie.

Die tweede eenheid is 'n vierslaapkamerhuis met 4 en suite-badkamers. Dit bied slaapplek aan 8 volwassenes en 2 kinders. Die huis het 'n goed toegeruste kombuis, 'n ruim leefarea met 'n TV met DStv, 'n stoep met deure, vinnige vesel-WiFi en 'n omsetter.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Nederlands

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 1 resensie vir Let the good times roll
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.5/5

Saskia Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 15

Jaar gelys 3

Ligging

  • Arago-weg 6, Kaap St. Francis, 6313, Oos-Kaap
  • Gaste dink Let the good times roll het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Arago-weg 6, Kaap St. Francis, 6313, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf02ed114cebc687028d8bcf63617451887279f68da1e0deaa5aa23c68177f9f307f9d57a404d48b218d837246e632c09fae9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense 1 5 1 5 6 Arago Road Cape St Francis 6313 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.196503105971 24.834285477525
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem