Waterberg Akkommodasie by Letlapa Pula Game Farm Letlapa Lodge | LekkeSlaap
+14

Letlapa Pula Game Farm Letlapa Lodge

  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plaas Donkerhoek KQ501, Koedoeskop, Koedoeskop, 0361, Limpopo
  • Geen kinders onder 12
  • Vanaf R7 700 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Letlapa Lodge is op Letlapa Pula Wildsplaas in die hartjie van die Bosveld, net 2 uur se ry vanaf Pretoria. Dié lodge is die ideale bestemming vir 'n wegbreek uit die stad. Hier kan jy die ware Afrika-bosveld ervaar met luukse verblyf, hartlike en vriendelike personeel en wonderlike uitsigte.

Letlapa Lodge beskik oor 4 aparte slaapkamers met lugversorging en ongelooflike uitsigte. Elke slaapkamer het 'n koninggrootte-bed, muskietnette, 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort, kaggeltjie en gesellige sitarea. Daar is ingeboude kaste met oorgenoeg plek vir klere, asook 'n kluis. Elke kamer het ook koffie- en teemaakgeriewe en 'n yskassie.

Die eetarea, sitarea en patio in die hoofgebou word met die ander gaste gedeel en daar is ook 'n gimnasium.

Letlapa Pula is beskikbaar op 'n selfsorgbasis, maar die kok kan jou met 3 watertandlekker maaltye per dag bederf en plaaslike biere en drank is ingesluit as jy dit so verkies. Ontspan by die swembad en geniet die uitsig oor die plaas met diere wat in die oop veld wei.

Slaapplek

’n Bespreking by Letlapa Pula Game Farm Letlapa Lodge sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Begeleide Wildritte Ingesluit
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gimnasium
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete
  • Middagete
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Alle Etes Ingesluit

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 2 resensies vir Letlapa Pula Game Farm Letlapa Lodge
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Plaas Donkerhoek KQ501, Koedoeskop, Koedoeskop, 0361, Limpopo
  • Gaste dink Letlapa Pula Game Farm Letlapa Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Waterberg Limpopo
Vanaf R7 700
per nag (plek vir 8)
Vanaf R7 700
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plaas Donkerhoek KQ501, Koedoeskop, Koedoeskop, 0361, Limpopo
  • Geen kinders onder 12
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAALJK7GrpaD5nUbTkuba3Ahb6PNvEsFOtuXuD8rCnP4PZREZauwt?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R7 700  per nag (plek vir 8) 2 5 1 5 Farm Donkerhoek KQ501 Koedoeskop 0361 Limpopo 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -24.868819236683 27.512764334679
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za