LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Letsatsi Lodge | LekkeSlaap
+29

Letsatsi Lodge

Luukse Eenheid L2 - L9
Vanaf R1 500
per nag (vir 2 persone)
Beskrywing

Die eenheid is ideaal vir 'n gesin het 'n koningingrootte-bed en 'n driekwartbed. Die badkamer het 'n stort en daar is 'n buite-stort. Die eenheid het lugversorging. Verder is daar 'n TV met sekere DStv kanale, WiFi en 'n kombuisie met 'n mikrogolf en yskas.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 3 persone
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
Vermaak
  • Gedeelde dstv
  • Tv
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

B&B.

Belasting en Ekstras

Troeteldiere is welkom indien vooraf gereël.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Luukse Eenheid L10 - L17
Vanaf R1 500
per nag (vir 2 persone)
Beskrywing

Hierdie moderne eenhede het almal koningingrootte- en driekwartbeddens en dit is geskik vir 'n klein gesin. Die en suite-badkamer het 'n stort en die buitestort sal jou laat voel asof jy werklik met vakansie is. Die eenhede is toegerus met 'n yskassie en 'n mikrogolfoond. Daar is lugversorging en 'n TV met sekere DStv. WiFi en 'n kombuisie met 'n mikrogolf en yskas is beskikbaar.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 3 persone
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
Vermaak
  • Gedeelde dstv
  • Tv
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

B&B.

Belasting en Ekstras

Troeteldiere is welkom indien vooraf gereël.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Tentchalets D1 - D12
Vanaf R1 500
per nag (vir 2 persone)
  • Plek vir 2 persone
  • 1 x Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die selfsorg-chalets bied die onmiskenbare gevoel van kamp in die stille natuur met tentseil-venters en kante. Elke chalet het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Ander geriewe sluit lugversorging en 'n TV met sekere DStv-kanale in. WiFi en 'n kombuisie met 'n mikrogolf en yskas is beskikbaar.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
Vermaak
  • Gedeelde dstv
  • Tv
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

B&B.

Belasting en Ekstras

Troeteldiere is welkom indien vooraf gereël.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Luukse Eenheid L1
Vanaf R2 110
per nag (vir 2 persone)
  • Plek vir 2 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • 1 x Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die eenheid is 'n wittrebrood-suite. Daar is lugversorging en 'n koninggrootte-bed. Die badkamer het 'n stort en 'n opelug-bad en -stort. Verder is daar 'n TV met sekere DStv kanale, WiFi en 'n kombuisie met 'n mikrogolf en yskas.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
Vermaak
  • Gedeelde dstv
  • Tv
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

B&B.

Belasting en Ekstras

Troeteldiere is welkom indien vooraf gereël.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Gesinseenhede F1 - F3
Vanaf R2 290
per eenheid
  • Plek vir 4 persone
  • Anneks / Slaapkamer Vleuel
  • Lees meer
Beskrywing

Die eenheid is ideaal vir 'n gesin het 2 slaapkamers en 'n badkamer met 'n stort. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die ander kamer het 2 enkelbeddens. Daar is 'n TV met sekere DStv-kanale, WiFi en 'n kombuisie met 'n yskas en mikrogolf.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Stort
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Waaier
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
Vermaak
  • Gedeelde dstv
  • Tv
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

B&B.

Belasting en Ekstras

Troeteldiere is welkom indien vooraf gereël.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R1 500
per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 86 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die N7, Vanrhynsdorp, 8170, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGU5YjI5NjUzLTIzOGEtNDU0MC1hOWE4LWQyYzRiMjY2ZTc4Yg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 500  per nag (vir 2 persone) 99 5 1 5 Off the N7 Vanrhynsdorp 8170 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -31.606426971606 18.728033288361
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!