Libem Lodge 2
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: St James-weg 5, Edenvale, Johannesburg, 1610, Gauteng
- Vanaf R750 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Libem Lodge 2 is 'n bekoorlike eenheid in 'n selfsorgwoonstelblok in Hurlyvale, Edenvale, Johannesburg. Dit maak voorsiening vir sakereisigers en vakansiegangers en bied gerieflike verblyf net 9,6 km vanaf die O.R. Tambo Internasionale Lughawe.
Dit bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer met 'n aparte toilet. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed, terwyl die tweede slaapkamer 2 enkelbeddens het. Gaste deel 'n badkamer met 'n stort-oor-bad, wasbak en aparte toilet. Linne en handdoeke word voorsien.
Die eenheid het 'n oopplan-kombuis wat met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Dit lei na 'n etenstafel met sitplek vir 6 wat op sy beurt lei na die sitarea met gemaklike rusbanke en 'n slim-TV met sekere DStv-kanale. WiFi is beskikbaar.
Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar en daar is ook 'n klein supermark op die perseel.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Voëlkyk
- Fietsry
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Italiaans
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.7/5
Ivana Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 7
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- St James-weg 5, Edenvale, Johannesburg, 1610, Gauteng
Sien meer verblyf in Edenvale Modderfontein Johannesburg Gauteng
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: St James-weg 5, Edenvale, Johannesburg, 1610, Gauteng