Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Libem Lodge 11

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Selfsorg
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R500 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Let dat daar 'n gemeenskaplike area in die woonstelblok is, en dat geen harde musiek of geraas toegelaat word nie.

Daar is die moontlikheid van beurtkrag in ons area ten tye van jou verblyf. Die verblyf het nie 'n kragopwekker om krag te voorsien tydens die beurtkrag nie. Maak asb. seker dat jy jouself voorberei vir beurtkrag, aangesien jy nie kos sal kan voorberei, TV kyk of toegang tot internet sal hê nie.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R850
per nag (plek vir 5)
Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 5)
Vanaf
R850
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: St James-weg 5, Eenheid 9, Edenvale, Johannesburg, 1610, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1a3ca638a62f9c01c8bdb0f00143d4301ab25f1176ff10f2014a8509df9c5f4df06a9952af26f21fddb7bb945a2b6bacab2d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 5) 7 5 1 5 5 St James Road Edenvale 1610 Gauteng 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -26.151290560459 28.163688542328
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem