LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Libra 1 | LekkeSlaap
+16

Libra 1

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 08:00
  • Adres: Lillicrona-boulevard 78, Manaba, 4270, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 930 per nag(plek vir 6)

Beskrywing

Libra 1 is in Manaba geleë en bied gehalte verblyf aan vir 'n gesin of groep vriende. Dit is naby talle winkels, restaurante, die strand, doendinge en besienswaardighede.

Die verblyf het 3 slaapkamers en is geskik vir 6 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort-oor-bad, toilet en wasbak. Die hoofslaapkamer het 'n skuifdeur wat lei na die stoep met pragtige see-uitsigte. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die tweede badkamer het ook 'n stort oor bad, toilet en wasbak. Elke slaapkamer het 'n plafonwaaier.

Die kombuis is toegerus met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei, breekware, 'n wasmasjien en 'n tuimeldroër.

Die sitarea het gemaklike banke en 'n TV met 'n DStv-verbinding. Gaste moet asb. hulle eie DStv-dekodeerder, afstandbeheer, bedrading en slimkaart saambring. Let asb. dat Explora- en PVR-dekodeerders nie sal werk nie.

Daar is 'n stoep met 'n eetarea waar gaste etes kan geniet. Daar is ook braaigeriewe.

Die kompleks het 'n swembad en 'n speelarea vir kinders.

Daar is veilige parkeerplek op die perseel.

Slaapplek

’n Bespreking by Libra 1 sluit in:

Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 6 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Lillicrona-boulevard 78, Manaba, 4270, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 930
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R1 930
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 08:00
  • Adres: Lillicrona-boulevard 78, Manaba, 4270, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf57f9e9f92edb6f211443fbb71da0672081db5dbf7336f6e71033e38543bd8f884bb0f435287b5e33d4c6ca140949f6dffda?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 930  per nag(plek vir 6) 78 Lillicrona Boulevard Manaba 4270 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-23:00 08:00 -30.853840098638 30.382300874977
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!