Liebharts Number 1
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.9/5
Elmo Geverifieer
Eiendomme 4
Resensies 7
Jaar gelys 3
Opsomming van Resensie
Sharon W - Jan 2024
Algehele gradering
Enjoyable.
Carl V - Okt 2023
Algehele gradering
Lieflike uitsig oor die Knysna lagoon, baie stil en veilige area. Die woonhuis is pragtig en gerieflik gemeubileer en beurtkrag het geen invloed op die huis en inwoners nie. Regtig 'n plesier gewees om dit ons huis te maak vir die week.
Mmabatho S - Apr 2022
Algehele gradering
Home away from home.
Liebharts Number 1 se terugvoer
Dear Mmabatho,
It was so lovely to have met you and your family and to have hosted you guys. Please do visit soon.
Cobie W - Okt 2021
Algehele gradering
Werklik besonders!
Themba T - Okt 2021
Algehele gradering
Perfect place, lovely views and secured.
Lees meerChristine M - Jul 2021
Algehele gradering
Perfekte ligging naby vele besienswaardighede.
Liebharts Number 1 se terugvoer
Liewe Christine
Dit was wonderlik om julle gasheer te wees. Ek sien uit om julle trug teverwelkom.
Groete
Elmo
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Fernwood-singel 1, Fernwood Estate, Duthie-rylaan, Knysna, 6570, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom