LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Liefland Selfsorg Akkommodasie | LekkeSlaap
+13

Liefland Selfsorg Akkommodasie

  • Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Biesjesfontein 218, Krymekaar Plaas, Springbok, 8240, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 600 per nag (vir 4 persone)

Beskrywing

Liefland Selfsorg Akkommodasie is op 'n skaapplaas 9 km buite Springbok geleë.

Die moderne huis beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Albei badkamers het 'n stort en 'n bad.

Die leefarea is oopplan en die kombuis het 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, stoof, oond, kisvrieskas en tee- en koffiemaakgeriewe. Die sitkamer het leerbanke. Die eetarea het 'n etenstafel met sitplek vir 8.

Daar is 'n binne- en buitebraai beskikbaar. Die eenheid het 'n groot veranda met buitesitplek. 'n Skoonmaakdiens is gratis beskikbaar.

Slaapplek

’n Bespreking by Liefland Selfsorg Akkommodasie sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Braaiplek
  • Portier
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 27 resensies vir Liefland Selfsorg Akkommodasie
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Biesjesfontein 218, Krymekaar Plaas, Springbok, 8240, Noord-Kaap
  • Gaste dink Liefland Selfsorg Akkommodasie het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 600
per nag (vir 4 persone)
Vanaf R1 600
per nag (vir 4 persone)
Maak 'n Bespreking
Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Biesjesfontein 218, Krymekaar Plaas, Springbok, 8240, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDhlZDMzYjJhLWNkN2ItNDc2OC1iMmFmLTM5Njc5Njg4OGJiYw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 600  per nag (vir 4 persone) 27 5 1 5 218 Biesjesfontein Farm Krymekaar 8240 Noord-Kaap 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -29.726292792089 17.85766361475
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!